Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Heroldsbaai, Wes-Kaap

George by die See - Selfsorg

"Beautiful and quiet with a clean and beautiful beach close by."

Kleinmond, Wes-Kaap

Wag 'n Bietjie

"Kleinmond, you never disappoint. From the scenery to the locals and the shop assistants, are all fantastic!"

Hermanus, Wes-Kaap

Flat On Old Main Road

"Heerlike vakansiedorp met al die fasiliteite om lekker te rus."

Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

901 Colosseum

"Clean, neat and tidy. Excellent public transport options and central to activities."

Paternoster, Wes-Kaap

Astrandt 2

"Paternoster is 'n lekker plek om weg te breek en dis 'n pragtige plek."

Hartenbos, Wes-Kaap

Tuscan Village 29

"Veilig vir kinders."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Living Water

"'n Restaurant by die see sal fantasties wees."

George, Wes-Kaap

Lientjies Overnight

"Dit is sentraal geleë en voldoende aktiwiteite asook eetplekke."

Houtbaai, Wes-Kaap

Hout & About Guest House

"Sal graag permanent daar wil woon."

Bodorp, Wes-Kaap

42 On Adderley

"Baie rustige area."

Suurbraak, Wes-Kaap

Ernadoon se Plek

"Peaceful and beautiful. "

Greyton, Wes-Kaap

The Oaks Estate

"Daar is baie om te doen in die omgewing. Alles is prentjiemooi."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Waterkant Villa

"My gunsteling vakansiedorp by die see!"

Hartenbos, Wes-Kaap

Villa Riviera 13

"Heerlikste vakansieplek in Suid-Afrika."

Riebeek-Wes, Wes-Kaap

Studios @ 7

"Pragtige plek. Baie om te sien en net lekker te eet en kuier!"

Hermanus, Wes-Kaap

Beachfront House - Hermanus Whale View

"Hermanus is 'n pragtige klein dorpie met heerlike wynroetes naby. Ons het dit regtig baie geniet!"

Greyton, Wes-Kaap

Maybrook Guestique

"Pragtig en rustig, onthou net restaurante maak nog smiddae toe en eers weer 18:00 oop. Heerlike biere by Old Mill geproe."

Yzerfontein, Wes-Kaap

18 First Avenue

"Pragtige plek, so netjies, strande so skoon en pragtig. Sal beslis weer gaan."

Heatherlands, Wes-Kaap

Edennook

"Baie veilig en 'n rustige area."

Greyton, Wes-Kaap

4 on Regent

"Greyton is n skilderagtige dorpie met welige tuine waar rankrosies wild die wêreld versier. Dit is hoofsaaklik 'n kuns dorpie so as jy van skilder, beeldhou werk, craft bier, en geurige en keurige kos dan is dit perfek vir jou. 'n Ware toevlugsoord uit die gewoel van jou elke dagse bestaan. Dis baie landelik en niks snaaks as loslopende perde heel rustig in die hoofstraat afstap of as 'n perdekarretjie klop-klop verby draf op pad na iewers of êrens. Die mense koester nog kind en dier en is in harmonie met die natuur om hul. As jy in die berg wil gaan stap of 'n rustige koppie koffie wil geniet, gaan spandeer tyd in Greyton."

Strand, Wes-Kaap

St Tropez 202

"Die wind was die enigste probleem."

Gordonsbaai, Wes-Kaap

The Van Riebeeck Apartment

"Lekker winderig. Pragtige plek. Sal volgende keer langer kuier om meer te verken."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Jolly Jenny @ The Dunes

"Ons was jare gelede op Plettenbergbaai en was aangenaam verras met alles wat ons daar aangetref het. Dorp en omgewing is ongelooflik skoon, gasvry en veilig en ons het elke oomblik geniet. Weer was nie baie geskik vir swem gedurende ons verblyf nie, maar daar was meer as genoeg om te doen en te geniet."

Strand, Wes-Kaap

Blinkwaters

"Ek sal telke male soontoe gaan."

Hartenbos, Wes-Kaap

Seaview Lodge

"Baie rustige dorp."

Blad
Blad 1112 - Wys 33331 tot 33360

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang