Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Brandwacht, Wes-Kaap

Feel @ Home

"Dis 'n pragtige en rustige omgewing."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Languedoc Verblyf

"Daar is potensiaal om te verbeter. "

Swellendam, Wes-Kaap

47 Berg Street Self-catering

"Swellendam is 'n pragtige dorp met soveel goeie restaurante, dat dit moeilik is om te kies. Vir die heel beste dun pizzas, gaan na Woodpecker! Die Winter School projek het soveel interessante kulturele werkswinkels en klasse dat 'n mens kan kies en keur! "

Gouritsmond, Wes-Kaap

Pik ’n Wyn

"Love the little town! Clean and safe too!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

236 on Riebeeck

"Daar is net een so plek."

Muizenberg, Wes-Kaap

Waterways

"'n Lieflike plek."

Hermanus, Wes-Kaap

Views of Hermanus Unit 6

"Mooiste plek by verre in Suid-Afrika."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Rocherpan

"Winkel Mini Mark is vrek flippen duur!"

Sandy Point, Wes-Kaap

Mustique Oceanfront Beachvilla

"Not much to see - but we used it as a base to see the surrounding areas."

Hartenbos, Wes-Kaap

Saartjie se Plekkie

"Dias se waterpark is 'n moet besoek veral as jy hou van 'n pool party!"

Bonnievale, Wes-Kaap

Weltevrede Wine Estate

"Ons sal definitief teruggaan. Dis so rustig en daar is nog baie plekke wat ons wil besoek. "

Onrus, Wes-Kaap

Robin's Nest

"Baie mooi langs die Bergrivier en die begin van die pragtige Hemel-en-Aardevallei."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Four Seasons Guest House

"Heerlik by De Dekke Restaurant gekuier."

Darling, Wes-Kaap

Vineyard Cottage

"Maak 'n draai by die brouery."

Hartenbos, Wes-Kaap

Alikreukel

"Hartenbos het so baie aktiwiteite vir kinders en dit is so mooi skoon en netjies."

Laingsburg, Wes-Kaap

Laings Lodge

"Goed vir oornag rus op pad Kaap toe."

Danabaai, Wes-Kaap

Villa Chanté

"Veilig en rustig."

Rome Glen, Wes-Kaap

Jacqui's Place

"Het die area veilig gevind."

Weskus, Wes-Kaap

Cloeteskraal Chalets

"Sal altyd vir die Weskus lief bly."

Tulbagh, Wes-Kaap

Saronsberg Vineyard Cottages

"Lovely picturesque and historical little town, filled with character, culture, museums and friendly locals making you feel welcome. "

West Beach, Wes-Kaap

2@Carlisle

"Would recommend it to everyone and will surely go again very soon. "

Prins Albert, Wes-Kaap

Aandrus

"Besoek die Donkey Sanctuary!"

Hartenbos, Wes-Kaap

Hartenbos Strandhuis

"The type of place I would like to retire one day."

Tesselaarsdal, Wes-Kaap

Heilfontein Lodge

"The place is a hidden gem!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Haven on Church

"Baie mooi en stil. Lekker om net bietjie weg te kom van die besige gejaagde leefstyl."

Somerset-Wes, Wes-Kaap

Albourne Boutique Guest House

"Goed geleë vir reis na die Kaap, Stellenbosch en Kleinmond, Hermanus ens."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Absolute Castillo

"Een van ons gunsteling plekke in die land."

Blad
Blad 1177 - Wys 35281 tot 35310
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang