Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Panorama, Wes-Kaap

Vergenoegd Guesthouse

"Mooi en rustige omgewing."

Velddrif, Wes-Kaap

Riviera Hotel & Chalets

"Sou meer wou weet waar om te kan gaan ontbyt eet."

Tergniet, Wes-Kaap

4 Seisoene

"Die plek en oral was asemrowend mooi en baie te sien."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Golf @ Ocean

"Besoek dit gerus."

Worcester, Wes-Kaap

Suné's Self Catering

"Worcester is seker die skoonste dorp wat ek al ooit besoek het. Mense is besonders vriendelik en gasvry. Ek het my hart daar verloor en sal more trek as ek kan."

Boston, Wes-Kaap

Boston Ivy

"Verseker van die beter keuses in vergelyking met baie ander."

Struisbaai, Wes-Kaap

Alkantsee

"Pragtige dorpie en vriendelik."

Barrydale, Wes-Kaap

Inkaroo Cottage

"Pragtige vriendelike dorpie."

Port Owen, Wes-Kaap

Casa Boon 25

"Geen klagtes nie. Ongelukkig was die meeste restaurante toe op Maandae, en was die bootrit nie beskikbaar nie maar met die hulp van die gasheer het ons reggekom en 'n fantastiese tyd gehad."

Witsand, Wes-Kaap

Suzys Accommodation

"Dit is so rustig, jy sal nooit weer wil terugkeer na die stad se gejaag nie."

Agulhas, Wes-Kaap

The Gift

"Pragtige klein rustige dorpie. Die lighuis was ons die hoogte punt van ons vakansie daar."

Kirstenhof, Wes-Kaap

Ujala Self-catering Apartments

"Pragtige omgewing en naby besienswaardighede."

Yzerfontein, Wes-Kaap

#Dlyfhoudt

"Pragtige strand, lekker restaurantjies, wonderlike sonsondergang."

McGregor, Wes-Kaap

Pepper Tree Cottage

"Ongelukkig nou baie droog en natuurlik afgeleë. Nie te veel om te doen, maar baie tyd om te rus."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Langenhoven B&B

"Oudtshoorn self is '\n lieflike plek so baie om te doen en die mense is so vriendelik daar."

Goodwood, Wes-Kaap

Accommodation Nachelle

"Ek het van lughawe af deur Goodwood gery na Nachelle toe. Was geskok oor vuil strate! Skaam my dood vir oorsese gaste wat daardeur moet ry. Dit was regtig aaklig. Orals vuilgoed. In die straat. Op die sypaadjies. Sou 'n ander roete aanbeveel."

Stilbaai-Wes, Wes-Kaap

Cottonfields Cottage

"Met die regte verblyf kan dit fantasties wees."

Paternoster, Wes-Kaap

Neptunus 2

"Lekker, lekker, lekker. Wees net bewus Gaaitjie restaurant se kombuis sluit 20:00 op 'n Saterdagaand!"

Bloubergstrand, Wes-Kaap

Eden On The Bay 125

"Mooi en aangename plek. Baie goed geleë met busdiens."

Strand, Wes-Kaap

406 Beachfront Hibernian Towers

"Pragtige strandgebied, lekker stap langs strand, pragtige uitsigte, maar bietjie van 'n veiligheidsrisiko, dronk mense voor ingang van die gebou, sekuriteit sit diep in die gebou, sien niks, doen niks."

Barrydale, Wes-Kaap

Inkaroo Cottage

"Wonderlike rustige dorpie met gasvrye mense."

Strand, Wes-Kaap

Akkedissie

"Always nice to be here from my previous experience."

Hartenbos, Wes-Kaap

Treklaer Lodge

"Is rustig, vreedsaam en veilig om rond te loop en geniet by water."

Blad
Blad 1513 - Wys 45361 tot 45390

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang