Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Snuistery winkeltjies en ander kan gerus deure geopen hou gedurende spits seisoene oor etenstye."
"Quaint and perfect if you are looking to get away from the city hustle. Very peaceful."
"Dit beskik oor 'n wonderlike roete reg langs die see vir 'n vroeg-oggend stappie of draf."
"Baie min winkels op Paternoster self. Koop jou kos op pad by Vredenburg tensy jy heen en weer wil ry. Moenie kreef op die straat koop nie, die goed is dood!"
"Vir ons was Oudtshoorn 'n aangename verrassing. Ons was jare gelede daar, maar na die besoek sal ons die dorp weer besoek. Alles is baie toeriste vriendelik."
"Vir sommige mense mag dit dalk bietjie ver van die see af wees. Blouberg strand is 'n half uur weg. Maar ons het verkies om meer sentraal te wees. Bedoelend naby aan Kaapstad, die see en ook Stellenbosch, Franschoek ens. "
"Leuke toeristische plaats om leuke uitstapjes te maken. Waterfront heeft leuke shops met veel restaurants."
"Verskriklike mooi klein dorpie, sal weer daar bly, maak 'n draai by die Deli in die dorp en koop hulle Droog Rib, beste in SA!"