Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Ons wil elke jaar Robertson besoek. Bitter mooi, bekostigbaar en baie spesiaal! "
"Die hele ervaring van Strand was ongelooflik al het die wind onplesierig gewaai die hele tyd, maar dit het ons nie gekeer om die plek te verken en te geniet nie."
"Dit is 'n ongerepte area, die stilte kan gehoor en gevoel word. Nie vir die stadsliggie verslaafdes nie, maar beslis helend vir die siel."
"Nie 'n toeriste bestemming nie, maar goeie oorslaap vir die lang pad tussen die Kaap en Vrystaat. Sterkte met die water."
"Children enjoyed the Cango Caves. There are also camel rides, water slides and Cango Zipline within easy drive en route to the caves that excited our children. Beautiful scenery and hiking routes! "
"Pragtige omgewing tussen berge. Die trekkerrit en potjiekos op Proteaplaas is 'n heerlike uitstappie, en met natuurlike warmbronne en grotte is daar definitief heelwat lekker dinge om te doen!"
"Baie plekke om te besoek en te sien. Die rooi bus en Uber is betyds en betroubaar."
"Dit is 'n pragtige skoon familie vriendelik omgewing en die mense daar is baie gaaf."