Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Gordonsbaai, Wes-Kaap

La Vue Parfaite

"Beslis die moeite werd om Gordonsbaai die week voor Paasnaweek te besoek. Dit is stil en rustig en daar is nie 'n vertrapping van vakansiegangers nie."

Prins Albert, Wes-Kaap

Yaddah

"Kom verseker terug! "

De Kelders, Wes-Kaap

Sea Star Lodge

"Rustige dorp, naby aan besienswaardighede."

McGregor, Wes-Kaap

Cape Cottages Sunbird Aloe Cottage

"Pragtige wynplase in die omgewing! Eseltjiesrus Donkey Sanctuary 'n insiggewende besoek! Lekker restaurantjies."

Struisbaai, Wes-Kaap

The Goose Nest

"Very picaresque and everyone so friendly."

Wildernis, Wes-Kaap

The Loerie's View

"Wildernis is 'n klein, stil, pragtige plekkie, weg van al die stadslawaai. Daar is interessante winkeltjies en eetplekke te kies en te keur. Als wat jy nodig het vir 'n rustige vakansie!"

Knysna, Wes-Kaap

Little Mazot Accommodation

"Wegbreek vir moeë mense."

Wildernis, Wes-Kaap

Strandloper

"Dit is pragtig, baie skoon en die mense baie vriendelik."

Melkbosstrand, Wes-Kaap

1 on Rio

"Lovely little sea-side village."

Fisherhaven, Wes-Kaap

Seas the Sun

"Baie rustig met mooi uitsigte en wandelpaaie, flaminke en talle ander voëlspesies en die geruis van die branders en die stilte in die nag."

Prins Albert, Wes-Kaap

Huis Adriaann

"'n Perfekte plekkie om te verken en by te rus. Veilig, skoon en prentjiemooi. Hier is oorgenoeg restaurante om van te kies en te keur, pragtige strate om in te wandel, winkeltjies om te verken en 'n bekroonde museum om te besoek. Doen jouself 'n guns en gaan op een van die Story Weaver se toere op jou eerste aand hier. So sal jy die mense, geskiedenis en gemeenskap op vermaaklike wyse leer ken en die res van jou verblyf terdeë geniet. "

Riebeek-Wes, Wes-Kaap

Riebeek Valley Hotel

"Saam met Riebeek-Kasteel is dit die moeite werd!"

St. Helenabaai, Wes-Kaap

G&T on the Rocks

"Die dorpie is nog nie ten volle ontwikkel as toeristebestemming nie. As jy van stilte hou, is dit die plek vir jou."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

My Little Oasis

"Die Chris Barnard Museum was interessant om te besoek."

Witsand, Wes-Kaap

What a Pleasure

"We absolutely love Witsand. And will keep going back there."

Bloubergstrand, Wes-Kaap

Humble Cottage on the Beach

"Heerlik om heeltyd Tafelberg te kan sien. Lekker kuierplekke."

Tulbagh, Wes-Kaap

Tulbagh Stay Budget Guest House

"Oulike dorpie en baie gasvrye mense."

Hartenbos, Wes-Kaap

15 Katjiepiering Avenue

"Heerlike vakansie-area. Baie om te doen en te sien. Ons gaan beslis terug om nog te sien. Ons tydjie was net te kort. Baie rustige en mooi omgewing."

Tulbagh, Wes-Kaap

De Oude Herberg

"Tulbagh is 'n baie mooi dorpie."

Hartenbos, Wes-Kaap

Hartenbos Woonstel

"Ons kuier altyd lekker op Hartenbos!"

Stilbaai, Wes-Kaap

Osler Place Self-Catering

"Pragtige skoon dorp met baie vriendelike mense."

Houtbaai, Wes-Kaap

House Cherry

"Beste vis en chips by Fish on the Rocks, Bay Harbour Market is 'n moet om te besoek, baie interessante stalletjie, kos, roomys en self biltong en droëwors te koop."

Gordonsbaai, Wes-Kaap

75 Beach Road, Gordon's Bay

"Pragtige dorp net baie winderig by tye."

Blad
Blad 1700 - Wys 50971 tot 51000
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang