Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Kaapstad en veral Muizenberg is 'n fantastiese bestemming om heen te gaan. Die strande en omgewing is vreeslik mooi. Daar is ook 'n magdom dinge om te doen en restaurante om van te kies en te keur."
"Struisbaai is a lovely seaside town with good restaurants and fish-and-chip outlets, wonderful safe beaches and fishing from the rocks as well. Everything which is needed for a relaxing time for the whole family!"
"Lieflike dorpie, vriendelike mense, beste pizza by Blikkies in die land. Net bekommerd oor veiligheid. Mense het baie sekuriteitsmaatreëls in plek laat mens wonder hoekom."
"Dit het soos 'n klein vissersdorpie gevoel - klomp vissermanne wat saans vang en dis 'n heerlike, lang, oop strand."
"Great ambience. Not over commercialised. Still has a soul. Development has not killed the charm I remember from my youth."
"Dis asemrowend mooi. Baie vriendelike mense. Uitsig op see. Pragtig. Die strande skoon en netjies. Die hawe ook pragtig en netjies. Ons sal dit aanbeveel. Die rustigheid en besienswaardigheid, staproete langs die see. Wow!"
"Limited food options so take your own. Rockpool exploring was a highlight at Silverstone Beach. We even saw and got to touch an octopus!"
"Wat 'n besondere juweel. Die dorp en omgewing is gefokus daarop om dit 'n toeristebestemming duisend te maak!"
"Die lekkerste seekos geniet by Seeplaas Restaurant, stapafstand van blyplek."
"Binneseisoen moet dit vrek besig wees hier. Vir ons wat buiteseisoen gegaan het, was als 'n bonus. "
"Mosselbaai - Danabaai. Nie baie strande vir swem en op die strand kan wees."