Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Langebaan, Wes-Kaap

Captain's Cabin

"Die Weskus is maar net tops."

Stilbaai, Wes-Kaap

Shekhinah

"Wonderlike gemeenskap!"

Hermanus, Wes-Kaap

Oude Schuur Boutique Accommodation

"It is a beautiful destination."

Mosselbaai, Wes-Kaap

21 De Valle

"Vriendelike mense en sekerlik die skoonste dorp in die land."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Zorgvliet Wines Country Lodge

"Ons wil sommer daarheen verhuis."

Paternoster, Wes-Kaap

Duintjie

"Gaan enige tyd terug na Paternoster."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Weskus Hokkie

"Baie hartseer oor die effe verval van die Weskusdorpie. By Bird Island het die plastiek saam met heelwat dooie kommorante in die hawe gedryf. Nee man Cape Nature en plaaslike munisipaliteit!"

Knysna, Wes-Kaap

Fernhill Tented Treehouses

"By Ebb & Flow tot by die waterval gestap en onder die waterval geswem."

Hermanus, Wes-Kaap

Die Snuffelhond

"We have going on holiday in Hermanus many times over the past 15 years and there is something very special about the place. Can't wait to go there for our next break."

Kaapstad, Wes-Kaap

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl

"The very best in the whole world. "

Merweville, Wes-Kaap

Springbok Lodge Merweville

"Mense van Merweville nie baie vriendelik met toeriste."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Clanwilliam itself is really a beautiful town, with some great heritage and little things to see. The Pakhuis Pass was a beautiful drive, not to mention the Citrus plantation, dam, etc. Clean little town."

Kaapstad, Wes-Kaap

Atlantic Garden Cottage

"Vir ons Gautengers, is die Kaap 'n ander 'land' binne SA. Diens was orals baie goed. Altyd 'n heerlike wegbreek."

Stilbaai, Wes-Kaap

Muir Holiday Apartments

"Pragtige vakansiebestemming."

Velddrif, Wes-Kaap

47onWaterkant

"Bokkomlaan was 'n belewenis."

Paternoster, Wes-Kaap

Malgassie

"Baie mooi dorpie en rustige atmosfeer."

Strandfontein, Wes-Kaap

Seetoe dot com

"Kultuur is uniek en vriendelik. Mens voel so tuis in Strandfontein. Dis skoon, en die dienslewering is 5-ster gehalte."

Nature's Valley, Wes-Kaap

Alliegeld Nature's Valley

"Always enjoyable, spectacular beauty."

Velddrif, Wes-Kaap

21 @ Starlight

"Rustig en stil. Kan wegbreek van al die gejaag."

Kaapstad, Wes-Kaap

Place on the Bay Self-catering

"All tourist attractions are so busy during the weekends. It's better to go in the week."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Lasarus Ranches Miertjieskraal

"Interessante en pragtige omgewing om vakansie te hou."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Kranskloof Country Lodge

"Baie mooi area om vakansie te hou."

Kaapstad, Wes-Kaap

Bergsig Self-Catering

"Gordonsbaai is maar altyd 'n mooi plek, die uitsig is baie mooi."

Struisbaai, Wes-Kaap

Seaside Place

"Would recommend to anyone and would certainly be my choice again."

Sedgefield, Wes-Kaap

The Gull

"Looking to retire in Sedgefield, it has everything we want."

Gansbaai, Wes-Kaap

Whalescape

"Vreeslike vriendelike mense."

Paternoster, Wes-Kaap

D.V. Engelhijs

"Paternoster is 'n goed geleë dorpie langs die Weskus om die res van die Weskus te verken. Verskeie restaurante om elke smaak te bevredig. Die nuwe Paternoster waterfront is 'n goeie toevoeging tot die toerismebedryf. Maak tyd om E-bikes te ry en op die rustige waters in die baai met 'n kayak te ontspan."

Blad
Blad 869 - Wys 26041 tot 26070
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang