Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Aangenaam in Desember wanneer die universiteit gesluit is en die dorp nie so vreeslik besig is nie."
"Dis 'n belewenis om die voëlbewarings-eiland te besoek en om by Muisbosskerm te gaan seekos eet!"
"Wat 'n pragtige omgewing en 'n baie goeie padstal (Veldskoen) om die dag mee te begin."
"Napier is 'n baie mooi skoon plattelandse dorpie naby baie bestemmings en mooi roetes."
"Skoon, rustige, Weskusdorp waar jy net jou self weer kan raak met die mooiste strande."
"Lovely little town with friendly locals, interesting little shops and amazing restaurants. And the best olives to be found!"
"Vreeslike mooi dorp met vriendelike mense. Ons het by Republiek van Swellendam geëet en sal dit vir almal aanbeveel! Ons was daar oor 'n tyd wat baie besighede toe was (Kersfees) so kon nie eintlik meer winkeltjies besoek nie."
"Dink aan aftree opsie van wee die ligging en die kosmopolitaanse bevolking."
"It is a nice feeling to be out in nature, to explore the winelands, wine routes and great restaurants."