Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Knysna, Wes-Kaap

Pumula Lodge

"Knysna is baie sentraal geleë vanwaar alle besienswaardighede besoek kan word. Uitstekende bestemming wat jou iets van alles bied naamlik: berg, see en woud. Ook verskeie aktiewiteite vir die avontuurlustige. Ook talle restaurante in die omgewing om van te kies na elkeen se smaak."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Pinnacle Point Golf Estate - Eastwood Drive 79

"'n Baie lekker plek om vakansie te hou met baie besienswaardighede en wonderlike gholfbane om te speel."

Stilbaai, Wes-Kaap

Botterkloof Resort

"Wonderful beaches and numerous dining options. Very friendly people. Numerous water sport options."

Knysna, Wes-Kaap

Feel @ home

"Net baie besig in seisoen tyd, sal graag weer daar kuier buite seisoen tyd."

Prins Albert, Wes-Kaap

Travellers Rest

"Baie oulike plek, laat my aan Dullstroom dink. Sal definitief weer teruggaan om weer die pas te ry en al die plekkies te besoek."

Gansbaai, Wes-Kaap

Onze Rus

"Lekker rustige dorpie. Inwoners gasvry en kuslyn pragtig. Franskraal is 'n droom."

Kaapstad, Wes-Kaap

Happy Home Woodstock

"The Cape is just amazing. Love the local people best. Respectful and hardworking."

Wes-Kaap

Heidedal Selfsorg Gastehuis

"We have absolutely the most beautiful country in the world and exceptionally great places to visit."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Lekker Lê

"Die moeite werd om dorp te erken en oor te slaap."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lafenis

"Heerlike oop strand."

Robertson, Wes-Kaap

theLAB Robertson

"Robertson is a lovely destination, everyone is so friendly and accommodating. The wine farms are all embedded in its own unique natural surroundings and openly available for all. Definitely a place to revisit."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Lodge 97 - Pinnacle Point

"Veilig, skoon, waarde vir geld, puik toeristebestemming, mooiste besienswaardighede, vir groot, klein, oud en jonk vele om te beleef."

Kaapstad, Wes-Kaap

Aquarius Luxury Suites

"Kaapstad is 'n wonderlike plek vir 'n bietjie rus weg van die gejaag van die lewe."

Knysna, Wes-Kaap

Green Hollow

"Baie lekker vakansie gehou in Knysna, sentraal geleë tussen Plet, Tsitsikamma asook George en Mosselbaai."

Hartenbos, Wes-Kaap

Heart & Soul

"Was vreeslik lekker gewees."

Kaapstad, Wes-Kaap

O on Kloof Boutique Hotel & Spa

"It is a beautiful place to be. Lots of places to explore."

Langebaan, Wes-Kaap

8 Tranquil Sunsets

"Langebaan is ‘n lieflike vakansiebestemming met net genoeg winkels om jou te bied wat nodig is. Die jaarlikse Kersmark in Desember is ook nie iets wat misgeloop moet word nie. Goeie eetplekke om van te kies en baie vriendelike mense. "

Mosselbaai, Wes-Kaap

Vue Port

"Lieflike strande wat ongelukkig nie toeganklik was agv Covid nie. Die zipline was ‘n treffer. Die akwarium daar is baie teleurstellend vir toegang wat betaal moet word."

Elandsbaai, Wes-Kaap

Vensterklip

"Stunning klein plekke met gawe mense."

George, Wes-Kaap

Garden Route Lekkerte Le Vallia

"George is nie meer George nie. Mosselbaai is vir seker die beter opsie vir jong familie."

Paternoster, Wes-Kaap

Koos Nap

"Fantasties! Baie rustige plekkie. Sal 100 jaar oud word. En onthou die sonbril want die wit van die huisies kan erg wees op die oë."

Kaapstad, Wes-Kaap

Victory View

"Die Kaap is maar eenmaal die bestemming. Laaste 2 jaar se Kersfees hier deurgebring en sal dit baie definitief weer doen. Die WP is net die res van die land een voor."

Blad
Blad 913 - Wys 27361 tot 27390
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang