Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.
"Beslis die moeite werd as toerismebestemming. Daar is goeie restaurante en baie besienswaardighede. Gaan geniet die rus en stilte wat Lambertsbaai jou bied."
"Ons het elke oomblik geniet en maak reeds weer planne om weer te gaan, dié keer langer. Isabella's se lekker kos is 'n groot pluspunt."
"Bokkomlaan is net onder akkommodasie en kort nog baie aandag. Plekkies kort verf en so bietjie make-over. As toergids, is daar nie aanduiding in hoofstraat van iets merkwaardig om te gaan sien nie."
"As jy wil rus en ontspan is Lambertsbaai die ideale plek om te bly. Met sy vriendelike gemeenskap voel jy sommer tuis."