Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.

Klawer, Weskus

Lemoenkloof Farm

"Klawer is the perfect midway stop between Cape Town and the Northern Cape or Namibian border."

Paternoster, Weskus

Mooimeisiesfontein

"Dis my gunsteling webreekdorpie. Dit is 'n beskostigbare stukkie Griekeland."

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"Doringbaai is 'n juweel van 'n dorp!"

Mykonos, Weskus

Kaliva 358, Langebaan Apartment

"Die standaard is baie goed. Mykonos kom alle ouderdomsgroepe tegemoet. Sal graag meer toesig wil sien by die binnenshuise swembad aangesien daar nie by die reëls gehou word wat duik, plons en dompel aanbetref nie. Mens kon nie rustig swem nie en wangedrag in die swembad was nie aangespreek nie. Sal wel weer 'n somervakansie by Mykonos deurbring."

Saldanha, Weskus

Pikkie Cottage

"Ongelooflik sentraal geleë. "

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Hokkie

"Weskuskos is uitstekend."

Yzerfontein, Weskus

Willou

"Yzerfontein is baie mooi en rustig."

Saldanha, Weskus

Mermaids Haven

"Saldanha verskaf moontlik die mees bekostigbare akkommodasie in Weskus. "

Langebaan, Weskus

Goin' Coastal

"Langebaan self is 'n lekker plek en baie skoon en mooi."

Langebaan, Weskus

Restoration

"Sal weer Langebaan wil besoek."

Lambertsbaai, Weskus

Erusno

"Two nights are enough."

Dwarskersbos , Weskus

Duintjie

"Wonderlike plek - naby soveel om te sien en doen. Sal beslis weer soontoe gaan."

Port Owen, Weskus

Villa Esperanza Selfsorg Woonstel

"Baie lekker, stil en rustig."

Paternoster, Weskus

Bo-Bakkies

"Lieflike plek waar jy net kan afskakel en ontspan. Beeldskone strande en 'n besoek aan Tietiesbaai is die moeite werd."

Paternoster, Weskus

Sea Castle 1

"Paternoster is 'n droom toeristebestemming."

Longacres Country Landgoed, Weskus

Fynbos Country Cottage

"Die uitsig kon beter gewees het as 'n mens die see kon sien. Dit is meer vir mense wat hou van die natuur en rustigheid, maar sal dit nie aanbeveel vir 'n gesin nie."

Yzerfontein, Weskus

Jannie se huis

"Stunning holiday location."

Yzerfontein, Weskus

Swept Away Guesthouse

"Yzerfontein was nog altyd een van my gunstelingvakansieplekke."

Port Owen, Weskus

LaShalom Self-catering

"Port Owen is special with an abundance of bird life and waterways. Maybe a bit too hot in January with lots of wind."

Paternoster, Weskus

Sea Shack

"Paternoster is 'n baie mooi dorpie en 'n moet-sien."

Langebaan, Weskus

Seeduiker

"Langebaan is mooi en het heelwat eetplekke, toeristewinkels en -stalletjies. My tyd daar was maar winderig. Club Mykonos is mooi en Dockside op die marina is prentjiemooi. Ek glo jy het so 'n week daar nodig om alles te sien en te bekyk. "

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"Oulike dorpie met 'n hele paar verrassings in die area! Die stilte en natuurskoon is ideaal!"

Klawer, Weskus

Lemoenkloof Farm

"In Klawer self is daar nie veel te doen nie, maar wel in omgewing."

Lambertsbaai, Weskus

Leipoldtsrus

"Baie oulik. Weskuskombuis Restaurant in besonder - ligging, kwaliteit van kos en die diens is uitmuntend."

Blad
Blad 285 - Wys 8521 tot 8550
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang