Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.
"Klawer is the perfect midway stop between Cape Town and the Northern Cape or Namibian border."
"Die standaard is baie goed. Mykonos kom alle ouderdomsgroepe tegemoet. Sal graag meer toesig wil sien by die binnenshuise swembad aangesien daar nie by die reëls gehou word wat duik, plons en dompel aanbetref nie. Mens kon nie rustig swem nie en wangedrag in die swembad was nie aangespreek nie. Sal wel weer 'n somervakansie by Mykonos deurbring."
"Lieflike plek waar jy net kan afskakel en ontspan. Beeldskone strande en 'n besoek aan Tietiesbaai is die moeite werd."
Longacres Country Landgoed, Weskus
Fynbos Country Cottage"Die uitsig kon beter gewees het as 'n mens die see kon sien. Dit is meer vir mense wat hou van die natuur en rustigheid, maar sal dit nie aanbeveel vir 'n gesin nie."
"Port Owen is special with an abundance of bird life and waterways. Maybe a bit too hot in January with lots of wind."
"Langebaan is mooi en het heelwat eetplekke, toeristewinkels en -stalletjies. My tyd daar was maar winderig. Club Mykonos is mooi en Dockside op die marina is prentjiemooi. Ek glo jy het so 'n week daar nodig om alles te sien en te bekyk. "
"Oulike dorpie met 'n hele paar verrassings in die area! Die stilte en natuurskoon is ideaal!"
"Baie oulik. Weskuskombuis Restaurant in besonder - ligging, kwaliteit van kos en die diens is uitmuntend."