Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.

Lambertsbaai, Weskus

Lamberts Bay Hotel

"Baie goeie indruk van die mense en die dorp se netheid. Baie aktiwiteite en restaurante om te besoek."

Paternoster, Weskus

Paternoster Place

"Die gevoel van 'n Griekse-eiland in die middel van Suid-Afrika."

Saldanha, Weskus

12 on Beach

"One of the most untouched secrets in the Western Cape. Wonderful people and amazing what this town can actually offer."

Paternoster, Weskus

Sea Shack

"'n Pragtige vakansiebestemming."

Velddrif, Weskus

Die Opstal

"Die bootreis was baie aangenaam. Wens daar was meer om te doen vir kinders."

Shelley Point, Weskus

Corsica Villa 1

"Baie veilig, vriendelike diens, pragtige see."

Jacobsbaai, Weskus

Jacobs Bay Apartments

"Wens Jacobsbaai was nader aan Gauteng!"

Mykonos, Weskus

The Lighthouse

"Langebaan is 'n puik area om in vakansie te gaan hou en heerlik te ontspan. Inwoners daar is baie vriendelik en baie behulpsaam. Sal enige tyd graag weer wil gaan."

Jacobsbaai, Weskus

Vinkel

"Gaan gou, moenie wag nie! Jy sal nie spyt wees nie. Rustig, stil, skoon mooi dorpie met aangename mense. Mens kan werklik uitrus daar."

Port Owen, Weskus

LaShalom Self-catering

"Uitstekend. Bring die mooi van Suid-Afrika na vore."

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Hulle moet net kyk na die glasstukke wat op die strande lê."

Jacobsbaai, Weskus

OppiC

"'n Juweel , pragtige ongerepte natuur en vriendelike inwoners. Slegs vir mense wat hou van rustigheid en die natuur."

Paternoster, Weskus

Hart-se-Punt

"Paternoster is lieflik met 'n pragtige strandgebied. Vriendelike mense en ek dink ek sal graag weer wil besoek."

Longacres Country Landgoed, Weskus

Kleine Aussicht

"Dit is rustig en mens voel of jy in die middel van die skone natuur is."

Langebaan, Weskus

Sea La Vie

"Baie mooi! Ek's mal oor die plek!"

Saldanha, Weskus

Skulpdraai

"Dis 'n baie rustige dorpie, met vriendelike mense."

Paternoster, Weskus

Deja-vu Paternoster

"Die plek sal my weer sien! Een vir die boeke. Ongelooflike plek en so mooi..."

Yzerfontein, Weskus

Maartblom Gastehuis

"Beautiful, serene, noiseless, lovely place to visit to get away from the busy lives we normally lead."

Myburgh Park, Weskus

Sunbirdsview

"Letterlik teen Langebaan!"

Blouwaterbaai, Weskus

Saldanha Bay View - Parker Crescent

"Die kuier was so wonderlik rustig, omdat die see so naby is, was 'n bonus, ons twee pensionarise kon die lang stap-strande so geniet."

Port Owen, Weskus

Casa Boon 25

"Lieflike natuur, omgewing en mense sal definitief teruggaan vir n "weersiens"."

Yzerfontein, Weskus

Fred's Place

"Sal Yzerfontein enige tyd aanbeveel as 'n plek om vakansie te gaan hou. Stil rustige plek met vriendelike mense. Het heerlik gekuier. Weer was perfek."

Yzerfontein, Weskus

Swept Away Guesthouse

"Veilig, skoon, asemrowend mooi."

Lambertsbaai, Weskus

Ouma See

"Asemrowend mooi!"

Britanniabaai, Weskus

Accommodation @ Sea Trader

"Asemrowend mooi en die mense baie vriendelik."

Paternoster, Weskus

Seekat 2

"Paternoster is my nuwe gunsteling vakansie plek!"

Blad
Blad 287 - Wys 8581 tot 8610
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang