Geverifieerde Resensie
Wilderness
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wilderness bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 774 resensies.
"Ons het Wildernis gebruik as ons basis en vandaar rondgerits en al die klein strande en dorpies om dit verken. Pragtige, oop stapstrand. See was net te rof om te swem!"
"Wildernis is beeldskoon en bied baie buitelug-aktiwiteite. Roei op die Kaaimans- en Touwsrivier is ‘n moet!"
"Pragtige eetplekkies, naby die see en 'n Kwik Spar vir die nodige kruideniers. Baie mooi."
"Beslis 'n besoek werd. Daardie strand, en die rustigheid is werklik iets om te beleef."
"We know the place well and stayed at other venues previously. The vibe is continental and relaxed and was unfortunately spoiled by the recent experience. We are also aware that apparently recent incidents of harassment of tourists on hikes and on the beach were increasing."
"Mooi area, sal weer besoek, hoop bespreking kan dan 'n aangename ondervinding wees, verblyf in teenstelling goed."
"Wilderness lê ons baie na aan die hart. Ons keer weer en weer terug na die mooi area en verfrissende rustigheid."
"Absolutely a must. It is an amazing little sea side area with such a beautiful scenery you cannot miss. One thing that was very striking was the fact that the whole municipal area, streets, beaches, sidewalks, just everywhere spelled out one word, clean. Clearly they take good care of this little wilderness. It's just calm relaxing and most amazing people and lots to do for fun. "
"Wilderness se omgewing is baie vriendelik en die omgewing se netheid verstom ons."
"Dit is 'n wonderlike plek om na toe te gaan as die weer lekker is. Daar is baie aktiwiteit om te doen in die natuur. "
"Wildernis Is 'n little Hamlet. Heerlikste restaurante en atmosfeer. Pragtige strande."