Geverifieerde Resensie
Wilderness
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wilderness bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 774 resensies.
"Wilderness is a delightful area that combines beach, forest and Fynbos areas, along with a delightful little village. There are good restaurants and interesting shops for when the weather is inclement."
"Wildernis en omliggende area bied so baie vir 'n vakansie, ek sal verseker weer daar vakansie hou."
"Wildernis is pragtig en 'n absolute belewenis! Ons is al om die paar maande daar. Kies warm weer vir aktiwiteit belaaide area."
"Very chilled en friendly plek. Almal is vriendelik. Joplins het die beste steak en gesels."
"Hou al sedert die sestigerjare in daardie omgewing vakansie. Van die mooiste streke in SA."
"Wildernis bied jou soveel meer as net sie see. Eetplekke bied soveel variasies. Baie naby aan soveel verskillende fantastiese gebiede, veral naby baie gholfbane."
"One of the best hidden beaches is Victoria Bay and the restaurant (Vicky's) there, is awesome and vibey."
"Wildernis is 'n juweel op die tuinroete! Die dorpie is sentraal geleë, maar het 'n unieke karakter. Dit beskik oor noodsaaklike winkels en uitstekende restaurante, wie heerlike disse bied teen uitstekende waarde vir geld. Wildernis bied agter rustigheid en pragtige natuurskoon, om jou moeë stadsiel 'n behoorlike blaaskans te bied. 'n Wonderlike vakansiebestemming! "
"Dit is 'n bestemming wat hoort op enige Suid-Afrikaner se "bucket list" 'n moet sien en beleef."
"Bird life enjoyed fresh fruit and cheese while we enjoyed our breakfast, was a surprise we did not expect."