Geverifieerde Resensie
Witzenberg Municipality
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Witzenberg Municipality bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 738 resensies.
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Nibbana Farm"Baie om te sien. Kon die warmte en vriendelikheid van die mense voel in die plek. Het baie ervaar deur by verskillende plekke in Tulbagh te stop."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Lark @ De Weiglhuys Farm"The most stunning, beautiful and peaceful village."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Eikelaan Farm Cottages"Wat 'n pragtige plek om te besoek. Asemrowend mooi. Sal vir seker weer daar verby gaan. Elke oomblik 'n altyd-onthou-oomblik."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
EpiStay"The gentleman at the information centre was extremely helpful and so were all the people we met in and around Tulbach. Church Street is beautiful as well as interesting and we thoroughly enjoyed our visit to the Oude Kerk and the Earthquake Museum. Saronsberg, Moniki Chocolatier and The Olive Terrace at the Tulbach Boutique Heritage Hotel are amazing! Here, once again, we received outstanding friendly service. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Citrus Self-catering Apartment"Tulbagh is 'n pragtige klein dorpie vol geskiedenis. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Awesome Getaway Mountain Cabin"A quaint dorpie that time has been kind too! Many things to do and see with lots of vineyards and MTB routes nearby. Plenty of hiking trails too and friendly restaurants or bistro's."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Schalkenbosch Wine Estate"Was my eerste besoek, maar sal nie my laaste wees nie. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Witzenberg Country Inn"Pragtige dorpie. Rijks-wynplaas het ons 'n heerlike "wynproe" gehad met vriendelike dames. Tulbagh is 'n pragtige dorpie. Ook oulike restaurante in die nabye omgewing. Paddagang rêrig die moeite werd."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Lemberg Wine Estate"Is daar huise te koop? Ek trek maklik soontoe!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
De Hoop Farm Cottages"Lieflike plekkie, ons het pragtige foto's geneem van ou geboue en huise, wat my man hopelik eendag sal skilder."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Lark @ De Weiglhuys Farm"Tulbagh is geleë tussen die berge met pragtige wit geboue omtrent 130 kilometer van Kaapstad. Op 29 September 1969 het 'n aardbewing baie skade verrig en dit het gely tot groot restourasie. Daar is verskeie wynplase, eetplekke en museums om te gaan besoek. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Citrus Self-catering Apartment"Tulbagh is 'n baie mooi dorpie en vriendelike mense."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Nibbana Farm"Kerkstraat is baie interessant en ons het die bier by Paddagang baie geniet. Ons het in die strate opgeloop en al die huise en beskrywings bekyk. Die area is baie mooi. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Schalkenbosch Wine Estate"The best wine farms and great value for money! "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Saronsberg Vineyard Cottages"Lovely picturesque and historical little town, filled with character, culture, museums and friendly locals making you feel welcome. "
Wolseley, Witzenberg Municipality
Koraalboom"Naby ander dorpies as jy wil uitgaan. Rustig om na huis toe te kom."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Witzenberg Country Inn"Was hoofsaaklik by een van die groot trou-venues, maar die omgewing was pragtig. 'n Mooi dorp. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Essere Lodge Guest House"Ongelooflik mooi en baie dinge om te beleef. Mense is besonders vriendelik en trots op hul mooi omgewing"