Geverifieerde Resensie
Witzenberg Municipality
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Witzenberg Municipality bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 738 resensies.
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Tulbagh Country Guest House"Pragtige dorpie, sal definitief weer daar gaan kuier! Laat voel mens is sommer in 'n ander wêreld!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Schalkenbosch Wine Estate"Pragtige toeriste-dorp met baie geskiedenis. Ons sal beslis weer in Tulbagh wil oorbly."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Citrus Self-catering Apartment"Interessante winkels en restaurante."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Tulbagh Stay Budget Guest House"Sal Tulbagh graag weer wil besoek."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Schalkenbosch Wine Estate"Oorgenoeg om te sien en te doen op hierdie idilliese dorpie. Die sonsondergang trekkerrit met plaaslike wyn en eetgoed (Scenic Tractor Ride, Oudekloof Wine Estate) en Jan Wolmerans se insiggewende en kleurryke blik op Christo Coetzee se werk en lewe (Christo Coetzee Gallery & Museum), verdien spesiale vermelding."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Lemberg Wine Estate"Mooi kleim, skoon dorp met vriendelike mense en lekker eet plekke! Ons het Tulbagh baie baie geniet!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Vindoux Guest Farm & Spa"Ons was baie lastig geval deur kinders wat bedel in die strate - hulle is baie opdringerig en lastig. Die dorpie self is pragtig met sy ou geboue en is uitsonderlik skoon en netjies."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bain's Barn"Stunning town! To visit and relax in. The views are absolutely amazing."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Wittedrift Manor House"Small, but interesting museum on the 1969 earthquake with - in the end - an unexpected positive outcome for the city."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Nibbana Farm"Undiscovered gem this little town. After knowing nothing about Tulbagh, as have now been there twice this year. And we still haven't explored all the places."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise"Just another small town, with lots to offer if you are prepared to explore Church Street with its variety of restaurants and art galleries. The Paddagang Restaurant must be on your bucket-list, even if you don't stay over."
Bovlei, Witzenberg Municipality
Oude Wellington Estate"Ja. Die Bovlei-area is nogal iets om te sien, die uitsig is pragtig tussen al die berge en daar is baie om te doen, veral vir wyn liefhebbers. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
House 22 Tulbagh Road"Tulbagh is goed vir 'n rustige wegbreek. Daar is nie baie om te doen nie maar dit is presies wat sommige mense verkies. Daar is redelik baie wynplase in die omgewing vir wynproe en ook baie restaurante en kunsgalerye in die dorp."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Nuwerus Overnight Accommodation"Pragtige dorp waarop sy inwoners trots is. Het by al die museums goeie inligting deur personeel ontvang. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Eikelaan Farm Cottages"Dit kan die nuwe toevlugsplek word vir oorwerkte stadsjapies."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Witzenberg Country Inn"Het die omgewing geniet en die besoeke aan die wyn- en olyfplase."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Mont Rouge Cottages"Altyd lekker op Tulbagh. Tulbagh Hotel vir 'n Sondagmiddagete is 'n goeie keuse."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Saronsberg Vineyard Cottages"Pragtig! Heerlike restaurante. Ons het drie besoek tydens one verblyf en die omgewing deeglik verken. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Witzenberg Guest Farm"It is quite a good experience to look at the history and experience the quaint locations in the area. Certainly a place to visit again."