Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

@ Mango's

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breintenbachstraat 11, Ou Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

@ Mango's is in Beaufort-Wes in die Wes-Kaap, ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaaroetes en ikoniese besienswaardighede, soos die Karoo Nasionale Park, Dr. Chris Barnard Museum en die Spinwiel Antique Shop and Village Museum. Dit is die ideale wegbreekplek weg van die bedrywige stadslewe.

Verblyf word gebied in 9 eenhede. Daar is 8 eenhede met gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl een eenheid 'n badkamer met 'n stort en bad, en sy eie privaat ingang het.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en ’n braai-area in. Daar is 'n rugsteunstelsel wat die ligte, TV en WiFi tydens beurtkrag sal aanhou. Slegs die muurproppe sal nie werk nie.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit perdry, fietsry, wildkyk, bergfietsry, tennis, voëlkyk, wildritte, begeleide staptoere en swem in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 611 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nigel A
5.0
A very welcome relief, after a long 'truck traffic' drive. We need a rail system. Very nice relaxing sleep. Was unable to allow the ver...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Jurie E
5.0
Gerieflik. Baie netjies en gerieflik, alles is bymekaar.
Mrt 2025
Sharon G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en alles wat ons nodig gehad het, was byderhand. Baie dankie, Mango's. Ons het heerlik oornag by julle en sal beslis weer so maak.
Mrt 2025
Donovan C
Besigheidsreis
5.0
Excellent. Stay was excellent. Always a pleasure to stop here.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Andre O
Gesin met tieners
5.0
Netjies en vriendelik. Lekker rustig en gemaklik geslaap.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kyla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 611

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Breintenbachstraat 11, Ou Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ Mango's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breintenbachstraat 11, Ou Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17e817f07a52cb3cdf8bfe76318c3e6ec3288b9d9f1406324f2ae3992f61cb26ab2e5435464cc46ef922daf3ad0924a37fc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 611 5 1 5 11 Breitenbach Street Ou Hospitaalheuwel 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.358530448752 22.593005597591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011