@ Mango's
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Dit het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer wat oopplan is met ’n stort. Ander geriewe in die kamer sluit ’n lugversorger, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n slim-TV met Netflix in. Geen DStv is beskikbaar nie. Die eenheid het ook ’n stoep en sy eie ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Braaihout is nie ingesluit nie. Gaste kan hul eie braaihout saambring. Gaste kan hout aankoop wanneer dit beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea. Ander geriewe sluit 'n waaier, lugversorging, kaggel, volledig toegeruste kombuis, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met DStv in. Dié eenheid het ook 'n stoep en sy eie privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Braaihout is nie ingesluit nie. Gaste kan hul eie braaihout saambring. Gaste kan hout aankoop wanneer dit beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Dit het ’n koninggrootte-bed, 2 beddens vir kinders en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Ander geriewe in die kamer sluit ’n lugversorger, toegeruste kombuis, ’n sitarea, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en ’n TV met DStv in. Die eenheid het ook ’n stoep en sy eie ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Braaihout is nie ingesluit nie. Gaste kan hul eie braaihout saambring. Gaste kan hout aankoop wanneer dit beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Dit het ’n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit ’n lugversorger, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n slim-TV met slegs Netflix in. Die eenheid het ook ’n stoep en sy eie ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Braaihout is nie ingesluit nie. Gaste kan hul eie braaihout saambring. Gaste kan hout aankoop wanneer dit beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is geskik vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe in, WiFi en 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Geen DStv is beskikbaar nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Braaihout is nie ingesluit nie. Gaste kan hul eie braaihout saambring. Gaste kan hout aankoop wanneer dit beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Mango's 7 het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, WiFi en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Braaihout is nie ingesluit nie. Gaste kan hul eie braaihout saambring. Gaste kan hout aankoop wanneer dit beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Mango's 8 het 'n koninggrootte-bed wat op vooraf versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, WiFi en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Braaihout is nie ingesluit nie. Gaste kan hul eie braaihout saambring. Gaste kan hout aankoop wanneer dit beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
@Mango's 9 is 'n pragtige selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2 gaste en 2 kinders onder 12. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank wat slegs vir 2 kinders geskik is. Daar is 'n stort, toilet, en 'n wasbak in die badkamer. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi en 'n slim-TV met Netflix en YouTube in. Geen DStv is beskikbaar nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Braaihout is nie ingesluit nie. Gaste kan hul eie braaihout saambring. Gaste kan hout aankoop wanneer dit beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort en daar is 'n ekstra toilet in die gang. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n sitarea, eetarea, WiFi en 'n slim-TV met DStv, Netflix en YouTube in. Dié eenheid het ook 'n stoep en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Braaihout is nie ingesluit nie. Gaste kan hul eie braaihout saambring. Gaste kan hout aankoop wanneer dit beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breintenbachstraat 11, Ou Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang