Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Mango's

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 546 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Carl Johannes S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker! Dit was 'n plesier om daar te bly. Baie skoon en netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Baie gerieflik gewees, sal weer daar draai. Fantastiese plek, alles wat jy nodig het, is daar. Het 1 aand oorgeslaap. Baie gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal beslis weer daar oorslaap. Die eenhede is groot en netjies. Al die geriewe wat jy mag nodig kry, is daar. Geen padgeraas nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tasmin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Exceeded my expectations. We enjoyed our stay. Accommodation was very comfortable and modern. Hosts were friendly and made us feel at home. I would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike oornagplekkie op pad Kaap toe. Skoon en netjies. Ons het heerlik gebly. Baie rustig. Als was pragtig skoon en gemaklik. Sal die plekkie sterk aanbeveel en sal in toekoms weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emil M
1 nag
5.0
Sep 2024

Mooi groot kamer - goed bymekaar gesit. Goeie nagrus gehad oppad na Kaapstad. Ek het ja, dankie. Was baie kort, maar gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Clean and safe. The place is very clean and safe. We have had a peaceful rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Aangename verblyf. Aangename verblyf. Netjies en ware weergawe soos adverteer. Sal beslis weer daar oorbly as geleentheid dit voordoen. Sal beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige oornag. Ons het oorgeslaap oppad na Gauteng vanaf Paternoster. Dit was 'n rustige oornagstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne D
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly by Mango's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 546

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R700
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breintenbachstraat 11, Ou Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9184509a9078d02dc5352835ba139778dd66fe60a6944d05ca1e2251476f967463b1ac9e5f69c5bab275733db5d1693a5351?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 1 mens 546 5 1 5 11 Breitenbach Street Ou Hospitaalheuwel 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.358530448752 22.593005597591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang