@ Mango's
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breintenbachstraat 11, Ou Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
@ Mango's is in Beaufort-Wes, Wes-Kaap geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes en ikoniese besienswaardighede wat Karoo Nasionale Park, Dr. Chris Barnard Museum en Spinwiel Antiekwinkel en Dorpsmuseum insluit. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.
Verblyf bestaan uit 9 eenhede. Daar is 8 eenhede wat ingerig is met gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl een eenheid 'n badkamer met 'n stort en bad en sy eie privaat ingang het.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en 'n braai-area in. Daar is rugsteun tydens beurtkrag wat die ligte, TV en Wi-Fi sal aandryf, maar sommige kragpunte sal af wees.
Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, fietsry, wildkyk, bergfietsry, tennis, voëlkyk, wildritte, begeleide staptogte en swem in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Irma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 553
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Breintenbachstraat 11, Ou Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink @ Mango's het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breintenbachstraat 11, Ou Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang