Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Cottage & The Granadilla

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Granadilla
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Granadilla bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea het 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n dagbed vir 'n kind op versoek beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis lei na 'n privaat binnehof en tuin.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Respekteer asb. die bure se vrede.
Daar moet stilte tussen 22:00 en 06:00 wees.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Gaste moet hulle eie vuurmaakhout saambring. Gebruik die vuurmaakplekke wat voorsien word en moenie vure sonder toesig laat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Gevaarlike materiale en stowwe word nie toegelaat nie.
Sluit asb. die kothuis wanneer julle nie tuis is nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Aloe Cottage
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Aloe Cottage bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die sitarea met sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n privaat tuin en 'n onderdakstoep met 'n tafel, stoele en 'n ingeboude braai.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Respekteer asb. die bure se vrede.
Daar moet stilte tussen 22:00 en 06:00 wees.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Gaste moet hulle eie vuurmaakhout saambring. Gebruik die vuurmaakplekke wat voorsien word en moenie vure sonder toesig laat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Gevaarlike materiale en stowwe word nie toegelaat nie.
Sluit asb. die kothuis wanneer julle nie tuis is nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 37, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48cf56cf47095b26d4369770f03a9c80d0b457c3f4c774c8d1b0cf94cc1a1763a2908f0ec9fea5057028d29aaa8e0bb6a619?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 37 Joubert Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.784792768327 20.123307471164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang