Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avani Lodge - Magic

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekloof-plaas, Avani Natuurreservaat, Botrivier, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 840 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Avani Lodge - Magic is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid tussen ander eenhede in die Avani Lodge Privaat Natuurreservaat. Die lodge word deur berge en fynbos omring en bied 'n rustige wegbreek net 15 km vanaf Botrivier.

Die eko-vriendelike eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n etenstafel en 'n binnebraai-area.

Buite is daar 'n houtdek met sitplek, 'n pizza-oond en 'n houtvuur-warmbad met 'n uitsig oor die velde en op berge en die Babilonstoringpiek in die verte. Parkeerplek is langs die eenheid beskikbaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en 'n plaaskat, Sebastian, wat vrylik rondbeweeg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ewald Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 115

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Paardekloof-plaas, Avani Natuurreservaat, Botrivier, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekloof-plaas, Avani Natuurreservaat, Botrivier, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA824ec71ee1ddace9c3137cb87970ec0e309785f8ada437c0a1a9a7cb4f4bf113ec85ae358d560e2d434ce95e00dbe05d9a71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag (plek vir 2) Paardekloof Farm Avani Nature Reserve 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.2798739 19.2356908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang