Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avani Lodge - Magic

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

As gevolg van die warmbaddens en houtvuur-oonde word geen babas of kinders word toegelaat nie.

Troeteldiere en dagbesoekers word ook nie toegelaat nie.

Gaste mag slegs buite rook. Gaste moet die stompies in die asblik gooi en dit asb. nie in die veld gooi nie.

Bad- en stortseep, tee, koffie, suiker en melk word nie voorsien nie.

Avani is 100% selfsorg ten opsigte van verbruiksgoedere. Gaste moet hul eie koffie, tee, sout, peper, ys, vuuraanstekers en vuurhoutjies saambring.

'n Braairooster word voorsien.

Let dat daar 'n 8 km-grondpad is wat na die verblyf lei. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte kan die pad gebruik wanneer hulle stadig ry.

Avani Lodge Privaat Natuurreservaat is nie met TV's of WiFi toegerus nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekloof-plaas, Avani Natuurreservaat, Botrivier, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA824ec71ee1ddace9c3137cb87970ec0e309785f8ada437c0a1a9a7cb4f4bf113ec85ae358d560e2d434ce95e00dbe05d9a71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag (plek vir 2) Paardekloof Farm Avani Nature Reserve 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.2798739 19.2356908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang