Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Footprints in Kleinmond

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Eugene J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Die plek is baie netjies en skoon en het alles wat jy nodig het om lekker te bly. Dankie baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muhsin P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beautiful. The host was friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Excellent location, good pricing and lovely hosts. Lovely accommodation that is personal but professional. Excellent location near the main beach and coastal paths and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Thank you for your wonderful feedback! We're delighted you enjoyed our location, accommodation, and warm hospitality. We hope to welcome you back soon for another memorable stay!

Joanette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Fantasties. Dit was die heerlikste verblyf wat ons in 'n lang tyd gehad het. Die ontvangs is vriendelik, die behuising skoon en netjies en net om die draai van die see. Voorwaar waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel R
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Die plek is in 'n baie, baie goeie toestand, pragtige kamers, baie netjies! Ons het 'n fantastiese tyd gehad! Die absolute rustigheid, stilte en wonderlikste uitsig het dit een van ons beste plekke gemaak. Sal weer gaan. Die eienaars is aangename mense en hulle plek voorsien in al jou behoeftes en nog meer. Klein detail wat baie beteken. Baie netjies en skoon en alles in puik kondisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Liezel, dankies vir hierdie pragtige resensie. Ons is baie bly julle het elke oomblik van julle ruskans hier by Footprints in Kleinmond geniet. Dankie vir al die komplimente. Ons hoop ons sien julle sommer gou-gou weer. Maritz & Lindie

Belinda U
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Fantastic. We had a fantastic stay, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Thank you for your kind words! We’re so glad you had a fantastic stay and hope to welcome you back soon!

Johane S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Amazing. Baie dankie vir julle gasvryheid en skoon fasiliteit! Ons het ons verblyf baie geniet! 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Baie dankie vir hierdie 10 uit 10 resensie. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.

Mari S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Special attention to detail makes all the difference. If you have to stay in Kleinmond, you have to stay here! And you definitely have to stay in Kleinmond. We had a wonderful time, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Thank you for such a thoughtful review! We're thrilled you enjoyed the special touches and had a wonderful time in Kleinmond. We hope to welcome you back again soon!

Dylan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderful escape from the city. Friendly, insightful hosts with beautiful accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Thank you for your kind words! We're so glad you enjoyed a peaceful escape and our beautiful accommodation. Looking forward to welcoming you back soon!

Simoné D
1 nag
5.0
Okt 2024

Baie mooi en netjiese huis, naby aan die see. Vriendelike gasvrou. Baie lekker gekuier in 'n pragtige huis, lekker naby aan die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Hi Simone! So baie dankie vir die vyf uit vyf resensie! Baie bly julle verblyf by ons was so lekker. Ons sien uit om julle sommer gou-gou weer hier te verwelkom. Groete uit Kleinmond. Lindie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 6, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA833866f6cea54644962f61ce052c339fb9000360c3a72b5bb87a5714c6a8471c8a2ef675d62feebf1d0655c627f4c2444717?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 6 1st Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.342999786855 19.035420119762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang