Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Footprints in Kleinmond

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Footprints in Kleinmond
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Andrea V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V

'n Heerlike rustige kuier in 'n pragtige opgepaste woning.

Heerlik, so mooi en netjies. Klipgooi van die see.

Sandy W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy W

Footprints is a lovely place to stay in Kleinmond!

We had a wonderful stay at Footprints and also enjoyed the extra space outside of our bedroom socialising with the other guests. Lindie and Maritz are fabulous hosts and everything was neat, tidy and abundant, making our stay very comfortable.

Gerhard K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K

Dit het hier soos 'n vyfster hotel gevoel.

Ons het 'n juweel ontdek. Alles van die hoogste kwaliteit - beddegoed, breekgoed, glase, handdoeke. 'n Groot houer van die beste beskuit. 'n Plunger en ook 'n koffiemasjien met pods. Die interieur was baie interessant. Die gasheer en gasvrou was uiters gaaf en behulpsaam. Ons sal vir seker weer hier kom bly.

Footprints in Kleinmond se terugvoer

Beste Gerhard! Duisend dankie vir hierdie pragtige resensie - julle komplimente maak sommer ons harte warm. Ons is so bly julle het so lekker hier in Kleinmond gekuier. Ons sien julle gou-gou weer.
Groete.
Lindie & Maritz

Footprints in Kleinmond
Judy J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J

Uitstekende waarde vir geld en baie gerieflik.

Baie gerieflik en goed ingerig. Lekker naby aan die see.

Footprints in Kleinmond se terugvoer

Baie dankie Judy vir jou resensie propvol komplimente. Dit was net 'n plesier om jou hier te hê. Ons sien jou binnekort weer.
Groete.
Maritz en Lindie

Footprints in Kleinmond
Astrid V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V

Peaceful. Beautiful and tranquil.

Our room was amazing. I loved their decor, and the host was amazing. She greeted us warmly and was very attentive to our needs.

Footprints in Kleinmond se terugvoer

Thank you so much for your kind words! We're thrilled to hear that you enjoyed the peaceful and tranquil atmosphere at our guest house. It's wonderful to know that you loved the decor and found your room to be amazing. We always strive to make our guests feel welcome and cared for, so your compliments mean a lot to us. We hope to have the pleasure of hosting you again soon for another relaxing stay!

Warm regards,
Maritz & Lindie

Footprints in Kleinmond
Paul R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R

Great.

Uitstekend! Sal aanbeveel.

Footprints in Kleinmond se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning, Paul! Julle was 'n fantastiese gesin om te huisves en julle het ons plek so skoon en netjies gelos. Kon skaars sien julle was hier. Met gaste soos julle bly die bedryf net 'n plesier! Hoop ons sien julle gou weer.
Groete.
Maritz & Lindie

Footprints in Kleinmond
Dolf B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf B

Puik!

Die woning was uitstekend ingerig en het werklik alles gehad wat mens van kan droom vir 'n tyd van ontspanning by die see, en dan is die see boonop 'n klipgooi van die voordeur af. Die gasvrou en gasheer was baie vriendelik en behulpsaam!

Footprints in Kleinmond se terugvoer

Hallo Dolf! Baie dankie vir hierdie pragtige resensie. Ons is baie bly jy het jou verblyf hier by 'Footprints in Kleinmond' geniet. Ons hoop ons sien jou gou-gou weer.
Groete.
Maritz & Lindie

Footprints in Kleinmond
Kobus T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus T

Ons kuier by Footprints in Kleinmond was perfek. Ons maak al klaar planne om weer te gaan.

Ons tydjie by Footprints in Kleinmond was net te kort. Dis 'n pragtige plek. Smaakvol gemeubileer met alles wat jy nodig het. Lindi en Maritz is uitstekende gashere.

Footprints in Kleinmond se terugvoer

Hallo Kobus! Ons is baie bly om te hoor julle het so lekker gekuier by Footprints in Kleinmond. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom. En dankie vir al die mooi komplimente.
Groete.
Maritz & Lindie

Footprints in Kleinmond
William W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William W

Most enjoyable, comfortable, quiet, super location.

Loved our stay. A pleasant quiet place. The host made us feel most welcome.

Footprints in Kleinmond se terugvoer

Thank you for your lovely feedback! We're delighted you enjoyed your stay and found our location and atmosphere pleasant. It was our pleasure to make you feel welcome, and we hope to see you again soon!

Footprints in Kleinmond
Werner V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Gerieflike sorgvrye verblyf.

Baie skoon, netjiese en goed toegeruste plek. Baie gasvrye eienaars.

Footprints in Kleinmond se terugvoer

Baie dankie Werner vir julle mooi resensie. Ons is baie bly julle kon 'n sorgvrye tyd geniet hier by Footprints in Kleinmond.
Hoop ons sien julle gou-gou weer!

Footprints in Kleinmond
Kay-ann V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay-ann V

Aangename kuier.

Sentraal geleë, vriendelike diens, hoogs aan te beveel.

Footprints in Kleinmond se terugvoer

Baie dankie, Kay-Ann, vir die positiewe resensie en aanbeveling. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Footprints in Kleinmond
Benita M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita M

Uitstekend.

Ons het dadelik tuis gevoel en ons verblyf baie geniet! Die interieur is van uitstaande gehalte en baie smaakvol. Sal die verblyf beslis aanbeveel en vir seker weer hier bly.

Footprints in Kleinmond se terugvoer

Baie dankie, Benita, vir jou pragtige resensie van Footprints in Kleinmond. Ons is baie bly julle hou van alles hier by ons en sal ons ook aanbeveel aan ander! Ons wag vir julle volgende besoek.
Groete.
Maritz & Lindie

Footprints in Kleinmond
Karen O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen O

Te lekker!

Was! So netjies en alles wat ons nodig gehad het was daar - koffie, tee selfs beskuit en melk in die yskas. Pragtig!

Footprints in Kleinmond se terugvoer

Dankie Karen, vir jou pragtige resensie van Footprints in Kleinmond. Dankie dat julle al die klein ekstra dingetjies waardeer. Dit maak die bedryf vir ons net 'n plesier! Ons hoop ons sien julle gou-gou weer.

Footprints in Kleinmond
Natasha L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L

Satisfying.

It was everything I hoped it to be, quiet, peaceful and private.

Footprints in Kleinmond se terugvoer

Thank you for your review, Natasha! We're so glad to hear your stay was everything you hoped for. We aim to provide a peaceful and private retreat and are delighted you enjoyed it. Hope to see you again soon!

Footprints in Kleinmond
Jacques B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Eienaars was fantasties, ligging perfek, absoluut perfekte plek.

Uitstekende plek, waarde vir geld, dit is perfek gelee en het alles wat 'n gesin nodig het vir vakansie. Must stay place!

Footprints in Kleinmond se terugvoer

Baie dankie Jacques vir die pragtige resensie. En komplimente! Ons hoop julle kom gou-gou weer kuier! Groete, Maritz & Lindie

Footprints in Kleinmond
Roanna B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roanna B

I would give 10 stars if I could! A slice of heaven!

I booked 3 rooms at Footprints for my girlfriends and me as we were running a race in Klienmond and we needed a place to sleep over. We arrived late in the evening to Lindie waiting for us and from that point, we were shown the most amazing hospitality! The rooms were well appointed with attention paid to every detail. We arrived during loadshedding however there were lights and charging points available. A short walk takes you onto the beach and to a lovely restaurant. One of the best things is that you needn't take your car keys out until you leave. Thank you for the wonderful stay, Lindie! We will definitely be back!

Footprints in Kleinmond se terugvoer

Thank you so much for your heartfelt review, Roanna! We're thrilled to hear you and your friends had such a wonderful stay with us. It's great to know our hospitality and attention to detail made your visit special, even during loadshedding. We can't wait to welcome you back for another memorable stay!
Regards.
Maritz & Lindie

Footprints in Kleinmond
Charlene R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene R

Skoon, netjies en baie gasvry.

Die kamer was skoon en netjies. Verwelkoming was gasvry.

Footprints in Kleinmond se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Charlene!

Footprints in Kleinmond
Ilze V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V

Fabulous family stay.

Footprints were the ideal location for our family stay. Beautiful setting and the venue has all the comforts one needs. They get a 10/10 from us.

Footprints in Kleinmond se terugvoer

Baie dankie Ilze vir jou pragtige resensie. Dit was net 'n plesier om julle hier te huisves en ook dat julle partytjie 'n groot sukses was. Sien julle hopelik binnekort weer. Maritz & Lindie

Footprints in Kleinmond
Diederick J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Diederick J

Great stay and very friendly and accommodating hosts.

I will definitely choose to stay there again and can recommend it to everybody.

Footprints in Kleinmond se terugvoer

Thank you for your lovely review, Diederick! We're delighted you had a great stay and felt well taken care of by our team. We can't wait to host you again and appreciate your recommendation!

Footprints in Kleinmond
Charelle M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charelle M

Footprints in Kleinmond.

Great place! Friendly staff and amazing view just around the corner! Loved it!

Footprints in Kleinmond se terugvoer

Thank you so much for your kind words! We're thrilled to hear you enjoyed your stay and our wonderful views. We look forward to welcoming you back soon!

Footprints in Kleinmond
Eldie M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eldie M

Baie lekker verblyf in kamer met alles wat jy benodig.

Goeie waarde vir geld en uitstekende ligging.

Footprints in Kleinmond se terugvoer

Baie dankie Eldir vir al die komplimente. Ons is so bly jy het Footprints in Kleinmond se uitstekende ligging geniet.

Footprints in Kleinmond
Nic V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic V

Aangenaam en netjiese skoon fasiliteite.

Alles netjies, skoon, gerieflik en in plek.

Footprints in Kleinmond se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Nic!

Footprints in Kleinmond
Vanaf R1 700
R1 700 R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 6, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA833866f6cea54644962f61ce052c339fb9000360c3a72b5bb87a5714c6a8471c8a2ef675d62feebf1d0655c627f4c2444717?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 6 1st Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.342999786855 19.035420119762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang