Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Footprints in Kleinmond

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 6, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 R1 360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Footprints in Kleinmond is in 'n stil doodloopstraat in Kleinmond en is stapafstand vanaf die hoofstrand.

Daar is verskeie selfsorg-verblyfopsies, insluitend selfsorg of selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Elke eenheid het 'n kombuis of kombuisie, eetarea en 'n sitarea. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.

Footprints in Kleinmond word nie geraak deur beurtkrag nie aangesien voorsiening gemaak is dat sodat 99% van die geriewe steeds tydens kragonderbrekings werk.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johane S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Baie dankie vir julle gasvryheid en skoon fasiliteit! Ons het ons verblyf baie geniet! 10/10.
Nov 2024
Mari S
Saam met vriende
5.0
Special attention to detail makes all the difference. If you have to stay in Kleinmond, you have to stay here! And you definitely have ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Dylan K
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful escape from the city. Friendly, insightful hosts with beautiful accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Simoné D
5.0
Baie mooi en netjiese huis, naby aan die see. Vriendelike gasvrou. Baie lekker gekuier in 'n pragtige huis, lekker naby aan die see.
Okt 2024
Antoinette V
5.0
Dit was bo ons verwagting. Fantastiese ligging en uitsig. Die ontvangs was baie hartlik. Skoon en netjies. Baie gerieflik toegerus.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Eerstelaan 6, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Footprints in Kleinmond het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 6, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA833866f6cea54644962f61ce052c339fb9000360c3a72b5bb87a5714c6a8471c8a2ef675d62feebf1d0655c627f4c2444717?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 6 1st Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.342999786855 19.035420119762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang