Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Ikibiki

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Rudi M
1 nag
5.0
Mrt 2025

Uitstekende en pragtige oornagplek. Ons was 'n groep van 5 volwassenes oppad terug van die Kaap af en Ikibiki was ons plek om te oornag af Kaap toe en op terug Pretoria toe. Amazing plek, groot, ruim en alles wat 'n mens nodig het. Ilse het uit hul pad gegaan om alles vir ons so gemaklik te maak as moontlik, ons sal beslis weer hulle gebruik as ons die trip doen. Dankie julle, absoluut die geld en meer werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jalene V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

'n Lafenis na 'n lang dag se reis. Dit was regtig baie netjies en skoon. Gemaklik en ons kon 'n goeie nagrus in kry na 'n lang dag op die pad. Die koffie was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilletje N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lieflike oornag verblyf. Lieflike oornag verblyf. Ons sal beslis weer by Ikibiki bespreek as ons in die omgewing is. Die klimraam vir die kinders was 'n bonus. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2025

Lekker, skoon, gemaklik, gerieflik waarde vir geld. Baie dankie, ons het baie lekker gebly, plek is baie netjies en skoon, gerieflike kamers met aircon. Net 2 dinge het gebeur. 1- Die sitkamer se vloere is te hard, so die TV weergalm in die huis. As daar matte in die sitkamer was, sou die klank geabsorbeer het. 2. Die badkamer se stort mors water orals op die vloer. Die res van die plek was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

G'rado B
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Aircon bied lafenis in die snikhete warm Karoo. Gratis WiFi en DStv 'n bonus. Veilige en rustige omgewing. Stylvol ingerig. Familie met jong kinders sal hul kuier by die Karoo juweel geniet. Aanwysings duidelik en maklik om te volg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Beslis 'n aanbeveling! Dit was beslis die moeite werd. Heerlike ruim vertrekke en stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Gesellig en gemaklik. Ons het baie lekker gebly, ek was ongelooflik karsiek en dit was heerlik om by Ikibiki af te pak en net bietjie te rus. Die hout was beskikbaar en aangesien dit 'n koue aand was, het ons lekker voor die kaggel gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Whitney G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Great value for money and kids enjoyed them. It is a great place, definitely value for money. Wish we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme Frylinck F
1 nag
5.0
Aug 2024

Vir seker 'n aanbeveling! Aangename verblyf met alles wat mens nodig het. Skoon, netjies en baie stylvol gemeubileer. Kaggel is 'n lekker ekstra vir die winter. Vir seker 'n plekkie wat ons weer sal besoek en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester O
1 nag
5.0
Jul 2024

Uitsonderlik skoon en netjies. Ikibiki is die een gastehuis wat uitstaan bo so baie ander waarin ons al tuisgegaan het. Dit is uitsonderlik skoon en netjies. Dit is modern en baie gerieflik. Hoë gehalte matrasse en ook kombuistoerusting. Ek gee graag ekstra gasvryheid punte deur bv elektriese komberse, WiFi, koffiemasjien, hout vir braai, ens. Ikibiki is ons halfweg-stop in ons toekomstige reise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7842d1903ce79de7591906cdf0472b9a10c180f604100ca79729cd0e6fa33d7356fd5a4aae7c98311bd9717c23e327719759?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 42 5 1 5 14 Brand Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.352041397363 22.586763565467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011