Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ikibiki

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ronelle D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Beslis 'n aanbeveling! Dit was beslis die moeite werd. Heerlike ruim vertrekke en stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Gesellig en gemaklik. Ons het baie lekker gebly, ek was ongelooflik karsiek en dit was heerlik om by Ikibiki af te pak en net bietjie te rus. Die hout was beskikbaar en aangesien dit 'n koue aand was, het ons lekker voor die kaggel gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Whitney G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Great value for money and kids enjoyed them. It is a great place, definitely value for money. Wish we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme Frylinck F
1 nag
5.0
Aug 2024

Vir seker 'n aanbeveling! Aangename verblyf met alles wat mens nodig het. Skoon, netjies en baie stylvol gemeubileer. Kaggel is 'n lekker ekstra vir die winter. Vir seker 'n plekkie wat ons weer sal besoek en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester O
1 nag
5.0
Jul 2024

Uitsonderlik skoon en netjies. Ikibiki is die een gastehuis wat uitstaan bo so baie ander waarin ons al tuisgegaan het. Dit is uitsonderlik skoon en netjies. Dit is modern en baie gerieflik. Hoë gehalte matrasse en ook kombuistoerusting. Ek gee graag ekstra gasvryheid punte deur bv elektriese komberse, WiFi, koffiemasjien, hout vir braai, ens. Ikibiki is ons halfweg-stop in ons toekomstige reise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Uitstekende geriewe en alles mooi skoon. Baie dankie vir die skoon en netjiese blyplek. Alles wat ons nodig gehad het vir 'n goeie nagrus was beskikbaar en van goeie gehalte. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer gebruik maak van die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Goeie oornag ervaring. Skoon, netjies, warm elektriese komberse. Ons het lekker gebly. Baie skoon en netjiese verblyf. Alle inligting oor die sleutel, WiFi, parkeerplek was aangestuur voor aankoms. Het die reis minder stresvol gemaak. Dienste word waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie lekker. Baie lekker baie lekker baie lekker baie lekker baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nataly H
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Gerieflik, smaakvol en heerlik gebly. Baie gerieflike oorgeslaap. Die huis is smaakvol gemeubileer en skep 'n gevoel van luuksheid. Goeie kwaliteit linnen en matrasse. Puik waarde vir geld. 'n Fantastiese keuse vir lekker uitrus en gemak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louis Z
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Heerlike verblyf, baie netjies en goed toegerus. Baie lekker oornagplek en baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7842d1903ce79de7591906cdf0472b9a10c180f604100ca79729cd0e6fa33d7356fd5a4aae7c98311bd9717c23e327719759?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 14 Brand Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.352041397363 22.586763565467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang