Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Olyf Takkie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Retief G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig, skoon, veilig. Ons het baie lekker gebly, baie vriendelike mense. Sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunnette K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

10 uit 10. Dit was pragtig, skoon en netjies. Ons is deur 'n dierbare dame ontvang wat vir ons alles mooi verduidelik het. Ek beveel hierdie plekkie met liefde aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Die mooiste plekkie ooit, 20 uit 10! As ek die plekkie 20 uit 10 kon gee, sou ek. Die ontvangs was hartlik en vriendelik. Deon is baie hulpvaardig. Die plekkie is pragtig, skoon en netjies. Alles is goed deurdink en die dekor is pragtig. Ons sal vir seker weer daar gaan bly en die plek hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Olyf Takkie is baie smaakvol gemeubileer met meer as wat jy nodig het vir net 'n oornag. Dit is letterlik 'n oase in 'n dorre landskap. Vriendelike ontvangs met goeie verwysings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alice S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lieflike dekor en ekstras. Baie netjies en skoon. Beslis waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld, skoon, netjies. Die gashere is baie vriendelik en aangenaam. Die verblyf was fantasties, dis die tweede keer wat ons by Olyf Takkie oornag het. Dis skoon, netjies, rustig en ek en my vrou sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather W
1 nag
5.0
Feb 2025

My parents really enjoyed their stay. Your hospitality was amazing. My parents really enjoyed their stay. Your hospitality was amazing. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Asemrowend mooi. Luuks en modern. Dit was so fantasties na 800 km se ry. Privaat en skoon. Ruik heerlik binne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin I
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Baie aangename ervaring. My seun en sy vriendin het oornag op pad Kaap toe. Alles was 100% en die veiligheid was vir hulle opmerkelijk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 153

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weidemanstraat 17, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd71c3f071dfdeb625714d1030f16c2dfb390553d22eb84bbaa60012ee003139fa41741e9927065cf4ac7e2917a0afce93734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 153 5 1 5 17 Weideman Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.355051393958 22.60141029954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456