Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saxon River Camp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13,6 km vanaf die N2, Middel Drift-plaas 331, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Saxon River Camp is 14 km buite Albertinia geleë en bied verblyf op kampeerplekke of in 'n houthuis, sowat 100 m van mekaar af.

Die kampeerterrein is op 'n privaat plaas geleë en word deur aalwyne en klowe wat jou asem sal wegslaan omring. Daar is 6 kampeerplekke op die Valsrivieroewer en elkeen bied slaapplek aan 6 gaste. Die kampeerplekke is ideaal vir tente en karavane en elkeen het 'n uitsig oor die rivier, 'n kragpunt en toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe met 'n stort en 'n gasgeiser.

Let dat daar geen selfoonsein is nie, behalwe op 'n spesifieke deel van die pad wat na die rivier lei.

Gaste kan die voetpaadjies op die perseel verken en daar is 'n Zipline oor die rivier vir die avontuurlustiges.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mias Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 13,6 km vanaf die N2, Middel Drift-plaas 331, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13,6 km vanaf die N2, Middel Drift-plaas 331, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbda796faf6b97d63a0ca30b7159d5b9a8a53e9eba32da43ab34d45e9cf49fb1ee79242da2e1e1f95a8de64ba807ac4e36fcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 13.6 km from the N2 Middel Drift Farm 331 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-17:00 10:00 -34.135944444444 21.684777777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang