Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Saxon River Camp

Kampeer/karavaan
Mo.
3de3Mrt
Di.
4de4Mrt
Wo.
5de5Mrt
Do.
6de6Mrt
Vr.
7de7Mrt
Sa.
8de8Mrt
So.
9de9Mrt
Mo.
10de10Mrt
Di.
11de11Mrt
Saxon River Camp
Slaapplek vir tot 6 mense
VOL
R300
per nag
vir 2
R300
per nag
vir 2
R300
per nag
vir 2
R300
per nag
vir 2
R300
per nag
vir 2
R300
per nag
vir 2
R300
per nag
vir 2
R300
per nag
vir 2
R300
per nag
vir 2
R300
per nag
vir 2

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Saxon River Camp
Kampeerplek
Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls

Let dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste is welkom om voor hulle bespreek by die verblyf navraag oor die toestand van die grondpad te doen.

Let dat daar geen selfoonsein is nie, behalwe op 'n spesifieke deel van die pad wat na die rivier lei.

Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die verblyf getref word.

Drinkwater, ys en hout is by ontvangs te koop.

Alle water op die perseel is rivierwater, so bring asb. jou eie vars drinkwater.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13,6 km vanaf die N2, Middel Drift-plaas 331, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbda796faf6b97d63a0ca30b7159d5b9a8a53e9eba32da43ab34d45e9cf49fb1ee79242da2e1e1f95a8de64ba807ac4e36fcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 13.6 km from the N2 Middel Drift Farm 331 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-17:00 10:00 -34.135944444444 21.684777777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456