Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SuPaViews @WalkerHouse

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Paul & Suzette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir SuPaViews @WalkerHouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sharon D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D

Five star for sure.

Supaview is wonderful. It is modern, clean, and has absolutely everything you need. Magnificent views and a wonderful host. The rooms are private with comfortable beds and luxurious bedding. Located close to the beach and restaurants, we will definitely be going back.

Reynier B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynier B

Uitmuntende en gerieflike verblyf. Dit wat jy in die foto's sien, kry jy.

Die huis, die uitsig. Wonderlik. My vrou, ek en ons dogter wat tans studeer was daar. Die huis is ruim en elke kamer het sy eie badkamer. Anita wat op die perseel woon, was baie vriendelik en behulpsaam. Die braai op die houtdek met uitsig oor die Serpentine rivier en Island Lake meer was 'n treffer. Die natuur omring jou en die voëlgesang maak jou rustig. Alles was perfek, met die mooiste sonsondergange. Walkerhouse het voorwaar SuPaviews. Sal beslis weer gaan.

SuPaViews @WalkerHouse se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet, Reynier. Hoop om julle gou weer te sien.

SuPaViews @WalkerHouse
Burnie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burnie B

Supa-lekke

Supa-netjies, supa-toegerus, supa-gemaklik, supa-skoon, supa-diens, supa-aanbrveel

SuPaViews @WalkerHouse se terugvoer

Baie dankie.
Bly julle het dit geniet.

SuPaViews @WalkerHouse
Busisiwe M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwe M

Good place to be with family and friends.

We had a lovely stay, the place was more than what we expected. I will surely come back to this place. We were there for a wedding. Anita is a cherry on top. Always available to assist.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3rde Laan 661, Walker House, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb55775b369cf54f0d427c209ce0f57aea2583db70d4bd79b3ec25b20cddf8b248fd1247a958a548332e747891c9324c10be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 661 Third Avenue Walker House 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.998220885508 22.622468450139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang