SuPaViews @WalkerHouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3rde Laan 661, Walker House, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
SuPaViews @WalkerHouse is 'n pragtige woonstel in 'n rustige omgewing in Wildernis. Hierdie ruim en luukse woonstel bied asemrowende uitsigte en is naby die lughawe, plaaslike winkels, restaurante, strande en riviere.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 smaakvolle en suite-slaapkamers met skuifdeure wat na die dek met individuele sitareas en panoramiese uitsigte lei. Die woonstel spog ook met sagte beddegoed met elektriese komberse en afstandbeheerde, digte blindings. Boonop verseker die USB-poorte in die kamers dat gaste maklik hul toestelle kan laai, en 'n lessenaar met WiFi is beskikbaar vir gaste wat werk moet doen. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed en 'n slim-TV het. Al 3 en suite-badkamers het 'n stort, wasbak, verhitte handdoekereling en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die ruim oopplan-sitarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die sentrale etenstafel is ideaal vir gaste om maaltye saam te geniet. Die etenstafel strek verder na die sitarea met gemaklike sitplek, 'n slim-TV, DStv en 'n gasverwarmer.
Die glasskuifdeure lei na die dek met panoramiese uitsigte en 'n verskeidenheid inwonende voëls maak gereeld hier hul opwagting. Op die hoofdek is daar 'n etenstafel met sitplek vir 10, 'n Weber-braai en 'n gasverwarmer, ideaal vir 'n heerlike buite-ete.
Hierdie verblyf het sonpanele wat ononderbroke kragtoevoer verseker tydens kragonderbrekings, en veilige parkeerplek vir 3 voertuie is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Paul & Suzette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 3rde Laan 661, Walker House, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink SuPaViews @WalkerHouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3rde Laan 661, Walker House, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang