Diertjies, groot en klein, sterk en fyn, kom almal in Suid-Afrika voor. Ek het ’n paar van die pragtige wilde diere wat by ons lekke slaapplekke voorkom, gaan soek en ook ’n paar interessante brokkies oor dié bokkies en krokkies gekry. So pak jou verkyker, kamera, voëlkennerboek, stapskoene, sonskerm en sonhoed en gaan kyk watter diertjies jy waar kan opspoor.

Buffalo Thorn Lodge, Noordwes

Wildehonde

Bushveld Terrace Hotel on Kruger, Limpopo

Fopspeen

Bushveld Terrace Hotel on Kruger, Limpopo

Voeltjies klaar

Mountain Mala Wilds Lodge, Noordwes

4

Buffelsdrift Game Lodge, Wes-Kaap

Seekoei

Addo Elephant Back Safaris & Lodge, Oos-Kaap

1

Sanbona Wildlife Reserve, Wes-Kaap

Kameelperd

Black Rhino Game Lodge, Noordwes

3 van 5 klaar

Witwater Safari Lodge en Spa, Limpopo

Krokodil

Vuna Valley, KwaZulu-Natal

Duiker

Is hulle nie te pragtig nie? Kliek op die foto’s as jy meer wil uitvind oor die plekkies wat die diere hulle tuiste noem. Jy kan hulle met jou eie oë gaan sien, so kies ’n plekkie en kliek!

Pyltjies

Fotokrediete: LekkeSlaap.co.za

Hooffoto: Bushveld Terrace Hotel on Kruger