Raak die jaar nou ’n bietjie te lank in die tand vir jou? Voel dit vir jou asof die laaste paar weke by die werk net nie wil klaarkry nie? Rol af en kyk na pragfoto’s van ons land se gewildste somervakansieplekke. Ontvlug vir ’n oomblik!

Amanzimtoti

Amanzimtoti se pragtige strand
Die uitsig vanaf 608 L’Escalier Cabanas by Amanzimtoti.

Hermanus

A view from Hermanus; desrie.govender (flickr)
Die getypoel by Walkerbaai.

Jeffreysbaai

gaftels 23_Billabong Sean Holmes (flickr)
Jeffreysbaai spog met wêreldbekende branders.

Kaapstad

Beautiful Camps Bay Beach And Lion Head Mountain Chain, Cape Tow
’n Mens kan sien hoekom Kampsbaai so dikwels in advertensies opduik!

Margate

People Beach Ocean Holidays
Ramsgate-strand is bekend vir sy louwarm water en sagte sand.

Paternoster

_SLA1308
’n Hemelse uitsig oor Paternoster se afgewitte huisies.

Pearly Beach

MikaPearly
By Pearly Beach lyk die see meesal soos ’n meer.

Plettenbergbaai

Mario Micklisch, Plettenberg Bay (flickr)
’n Uitsig oor die noordelike deel van die Tuinroete se mees gesogte kusdorpie.

 Sodwanabaai

Scuba Diving on a Coral Reef with Tropical Fish
Sodwanabaai is die koning van al die skubaduikplekke in ons land.

 Stilbaai

Salige sonsondergang in Stilbaai.

Kersfees is oor minder as 4 weke met ons. Byt vas! Amper daar!

NS: Hou jy meer van die see as van mense? Kyk gerus na dié 10 somerstrande waar jy die magdom mense kan vermy.

Hooffoto: Muizenberg (Bigstock)