Vandag vier ons Internasionale Moedertaaldag, ’n dag waarop jy jou hartstaal met trots kan praat! Die meeste van ons weet hoe om ons medemens in ’n handjievol tale te groet, maar hoe sê jy vir die vreemdeling voor jou in die ry by die kassier, vir jou Uber-drywer of die ou wat vir jou ’n draairoomys maak iets is “lekke”? Ons het gaan uitvind.
Weet jy hoe om “lekke” in nog ’n taal te sê? Laat weet ons gerus.