LekkeSlaap is genooi om dié jaar se Klink Awards by te woon. Elke jaar stel hierdie toekennings jou in staat om aanlyn jou sê te sê oor die beste wynbestemmings en -ervarings in die land. Oor die afgelope 10 weke het wynliefhebbers gestem vir een, of ’n paar, van die 77 wynplase op die Klink-lys. Daar kan egter net 18 wenners wees en net één het met die Supernova-titel weggestap.
Al die grootkoppe in die wynbedryf het by De Grendel Wynlandgoed in Durbanville saamgedrom om te hoor wie by vanjaar se toonaangewende Klink Awards koning kraai. Ons het vir jou ’n lekke lys van al die wenners saamgestel sodat jy weet watter wynplase en -roetes om te besoek as jy weer ’n draai in die mooie Kaap maak.
083 310 1228 | angela@durbanvillewine.co.za | Twitter: @DurbanvilleWine
Ure: Maandag – Vrydag: 08:00 – 17:00, Saterdag: 09:00 – 17:00, Sondag: 09:00 – 16:00
021 876 2861 | info@franschhoek.org.za | 62 Huguenotstraat, Franschhoek, 7690
021 300 0338/021 876 4943 | info@winetram.co.za | Facebook: www.facebook.com/winetram | Franschhoek Square, 32 Huguenotstraat, Franschhoek, 7690
Ure: Maandag – Sondag: 08:00 – 17:00
021 864 1504 | Bovleistraat, Wellington 7655 | Twitter: @Dunstone_Estate
Ure: Maandag – Vrydag: 09:00 – 17:00, Saterdag: 10:00 – 17:00
021 880 5300 | Blaauwklippenweg, Helderberg, Stellenbosch, 7600 | Twitter: @waterfordestate
Ure: Maandag – Sondag: 09:00 – 17:30 | Toere: begin om 10:00 (1 per uur) tot 16:00 | tours@grootconstantia.co.za
021 794 5128 | enquiries@grootconstantia.co.za | Groot Constantiaweg, Constantia, Kaapstad, 7806 | Twitter: @GrootConstantia
021 858 1292 | Waterkloof, Sir Lowryspasweg, Somerset-Wes, 7130 | Twitter: @WaterkloofWines
021 887 1132 | info@lanzerac.co.za | Lanzeracweg 1, Stellenbosch, 7600 | Twitter: @LanzeracWines
Ure: Towerbosch is toe op Maandae en Dinsdae (Doen asseblief navraag oor spesifieke ure).
021 865 2958 | towerbosch@knorhoek.co.za | Twitter: @Towerbosch
Ure: Maandag – Saterdag: 07:30 – 17:00, Sondag: 08:00 – 16:00, Openbare vakansiedae: 08:00 – 16:00
021 874 1456 | lust@vnl.co.za | Vrede en Lust Wynlandgoed, Klapmutspad-R45-kruising, Simondium | Twitter: @LustBistro
021 558 6280 (Proelokaal), 021 558 7035 (Restaurant) | info@degrendel.co.za | Plattekloofweg, Panorama, 7500 | Twitter: @degrendelwines
028 212 1107 | info@creationwines.com | Hemel en Aardeweg, Hermanus, 7200 | Twitter: @creationwines
Ure: Maandag – Sondag: 09:30 – 16:30
021 881 3441 | info@jordanwines.com | Twitter: @Jordan_Wines
021 885 1269 | gm@lepommier.co.za | Helshoogtepad, Stellenbosch, 7609 | Twitter: @LePommierWines
Ure: Dinsdag – Sondag: 12:00 – 20:00
021 796 8632 | reservations@beauconstantia.com | Twitter: @beauconstantia
023 615 1505 | tastings@vanloveren.co.za | Klaasvoogds, Robertson, 6707 | Twitter: @vanloverenwines
021 976 7343 | info@signalgun.com | Hooggelegenpad, Durbanville, 7551 | Twitter: @SignalGunWines
021 558 6280 (Proelokaal), 021 558 7035 (Restaurant) | info@degrendel.co.za | Plattekloofweg, Panorama, 7500 | Twitter: @degrendelwines
Nou ja, daar het jy dit. Baie geluk aan al die wenners! Watter een is bo-aan jou lysie?
Hooffoto: De Grendel Wines se Instagram-profiel en ontwerp deur Perthenia Thomas (LekkeSlaap se grafiese ontwerper).