Pack for a Purpose is ‘n wêreldwye organisasie wat jou in staat stel om liefdadigheid soos vakansie te laat voel! Dit behels basies dat jy voorraad wat organisasies benodig vir gemeenskapsprojekte kan saambring in jou bagasie. Hulle vra gewoonlik dat mense 2 kg se goedere saambring (maar jy kan saambring net soveel soos wat jy wil/kan). 

Dit is baie meer effektief om liefdadigheidswerk deur sulke organisasies te doen as om self ‘n paar verlore potlode en blikkieskos uit te deel. Pack for a Purpose tree in samewerking met talle instansies in Suid-Afrika op wat ook by LekkeSlaap gelys is. As jy by die betrokke akkommodasie bly, kan jy eenvoudig jou donasies aan hulle oorhandig, en hulle sal dit by die liefdadigheidsprojek vir wie die donasie bestem is, uitkry. 

Die volgende instansies wat deelneem aan die projek is by ons gelys:

African Game Lodge – vir meer inligting oor watter projekte deur hulle ondersteun word, en watter donasies jy vir hulle kan saambring, kliek hier.
Amakhala Bush Lodge – vir meer inligting oor watter projekte deur hulle ondersteun word, en watter donasies jy vir hulle kan saambring, kliek hier.
Blyde River Canyon Lodge – vir meer inligting oor watter projekte deur hulle ondersteun word, en watter donasies jy vir hulle kan saambring, kliek hier.
Cliff Lodge – vir meer inligting oor watter projekte deur hulle ondersteun word, en watter donasies jy vir hulle kan saambring, kliek hier.
* Garonga Safari Camp – vir meer inligting oor watter projekte deur hulle ondersteun word, en watter donasies jy vir hulle kan saambring, kliek hier.
* Mimosa Lodge – vir meer inligting oor watter projekte deur hulle ondersteun word, en watter donasies jy vir hulle kan saambring, kliek hier.
Montagu Country Hotel – vir meer inligting oor watter projekte deur hulle ondersteun word, en watter donasies jy vir hulle kan saambring, kliek hier.
Tau Game Lodge – vir meer inligting oor watter projekte deur hulle ondersteun word, en watter donasies jy vir hulle kan saambring, kliek hier.
The Cavern Drakensberg Resort and Spa – vir meer inligting oor watter projekte deur hulle ondersteun word, en watter donasies jy vir hulle kan saambring, kliek hier.
The Oyster Box – vir meer inligting oor watter projekte deur hulle ondersteun word, en watter donasies jy vir hulle kan saambring, kliek hier.
The Peech Hotel – vir meer inligting oor watter projekte deur hulle ondersteun word, en watter donasies jy vir hulle kan saambring, kliek hier.

So as jy die vakansie by een van die bogenoemde instansies gaan inloer, hoekom maak jy nie die vakansie vir minderbevoorregtes ook lekke nie? Met Pack for a Purpose kan jy ‘n gewone reisiger wees wat buitengewone dade verrig.