LekkeSlaap blog
Skrywer: Dominique Fuchs
Dominique is ’n ware foodie en is mal daaroor om restaurante en wynplase te besoek. Bak, kook en om nuwe resepte uit te toets, is van haar gunsteling-aktiwiteite. Sy is ’n fliekliefhebber en op haar gelukkigste by die see met ’n leesboek byderhand.
Nóg vreemde (maar fantastiese) verblyf
Droom jy oor interessante en effens vreemde verblyf? Kies en keur tussen Middeleeus geïnspireerde kastele, ’n ou treinkompartement, ’n tronk uit die Anglo-Boereoorlog en vele meer. Met LekkeSlaap se rits vrolike, dog vreemde verblyf is jy daarvan verseker dat jou volgende vakansie allermins vervelig sal wees. Castle in Clarens – Rapunzel’s Tower and Aladdin’s Palace […]
10 sakpaswegbreke in die Wes-Kaap
Wat klink lekkerder as ’n wonderlike wegbreek wat jou ook nie ’n arm en ’n been gaan kos nie? Ons het ’n paar sakpasplekke in die Wes-Kaap uitgesoek wat almal minder as R350 per nag per persoon is! Sunflower Cottage McGregor Sunflower Cottage is ’n selfsorgkothuis in die hartjie van McGregor. Dié knus kothuis is […]