LekkeSlaap blog
Skrywer: Liezl Hollis
Sy het nog altyd ’n obsessie met letters en woorde gehad. Dis daarom geen verrassing dat sy ’n graad in taal en literatuur voltooi het nie. So veel soos wat sy boeke geniet, sal sy enige geleentheid om buite in die son op ’n voetslaanpad te wees, aangryp. In ’n vorige lewe moes sy ’n meermin wees, want sy kan water nie weerstaan nie. Wyn het sy eie spesiale plek op haar voedselpiramide. Sy het ’n passie vir mense, plante en is lief daarvoor om nuwe plekke te verken.
Pakwenke vir jou volgende winterwegbreek
In ’n land soos Suid-Afrika kan ’n mens nie net ’n jassie en ’n mussie gryp voor jy in die kar spring nie. Enige iets van reën, wind en tot sneeu kan jou verras. Met LekkeSlaap se lekker pakwenke hoef jy nie meer bekommerd te wees oor wat om vir jou volgende wegbreek in te pak […]
Gesinsvriendelike plekke in die binneland
Die skoolvakansie kruip al hoe nader en die heel eerste ding waaraan baie mense dink wanneer dit by gesinsvriendelike vakansieplekke kom, is die kus. Wat is dan beter as om jou skoene te kan uitskop terwyl die jongspan hulself vir ure in die sand vermaak? Ja, die son en die see laat selde enige iemand […]