LekkeSlaap blog
Kategorie:
Visvangplekke in die Wes-Kaap
Is jy ’n ywerige visvanger of is jy net op soek na verblyf weg van die stad se gewoel? Dan is jy op die regte plek. In hierdie blog wys ons vir jou ’n paar lekke plekke in die Wes-Kaap waar jy na hartelus kan visvang en behoorlik ontspan. Matjiesvlei Cottages Matjiesvlei Cottages is in […]
Instagram-plekke wat jy móét bespreek
Dis moeilik om verby die perfekte Instagram-foto van jou gunstelingverblyf te blaai. As jy daarvan hou om jouself in die skoonheid van jou omgewing te verloor, dan is hierdie versameling plekke perfek vir jou! Hier wys ons jou hoe ongelooflike ruimtes met gerieflikheid gekombineer word en hoe jy jou Instagram-profiel met daardie perfekte fotogeleentheid sommer […]
11 romantiese blyplekke in die berge
Suid-Afrika is vir ongelooflike natuurskoon bekend en die beste manier om dit te ervaar is om na die berge te ontsnap. Vir paartjies wat op soek is na ’n romantiese wegbreek, bied die berge ’n skilderagtige en rustige omgewing vir ontspanne verblyf. Of jy nou op soek is na avontuur of bloot in die rustigheid […]
Tiny Houses: Dié tendens is uniek én koste-effektief
Is jy op soek na ’n opwindende reiservaring wat beide uniek en koste-effektief is? Die tiny house-tendens is jou antwoord! Tiny houses het al hoe meer gewild geraak as ’n manier om uitgawes te verminder, maar het jy geweet dat dit ook ’n wonderlike reiservaring kan wees? Hier is ’n paar redes waarom jy ’n […]
Troeteldiervriendelike verblyf vir groepe aan die Wildekus
Daar is min dinge so hartseer soos om vir Wagter, Sokkies, Bessie of Buksie agter te laat wanneer jy met vakansie gaan. Daarom het LekkeSlaap ’n lys van lekke Wildekus-blyplekke saamgestel, waar jy saam met jou gesin, vriende én troeteldier kan kuier! Mainstay Beach House and Bennet’s Place — Gxarha (Morganbaai) Mainstay Beach House and […]
Rolstoelvriendelike verblyf in die Wes-Kaap
By LekkeSlaap doen ons ons bes om die beste wegbreekplekke op ons gebruikersvriendelike webtuiste te adverteer sodat gaste die beste wegbreek-ervaring keer op keer kan geniet. Elkeen se voorkeure en behoeftes verskil en daar is werklik iets vir elke sak en smaak. In hierdie artikel wys ons vir jou ’n paar rolstoelvriendelike blyplekke in die […]
Maak ’n draai in Morganbaai
Suid-Afrika se Wildekus is een van die mees ongerepte dele van die land en sy pragtige natuurskoon lok reisigers van heinde en verre. Gxarha, voorheen bekend as Morganbaai, staan as die Wildekus-paradys bekend en dit neem net sowat ’n uur op die goue wig tussen die see en die strandmeer om te besef hoekom so […]
Lekke naweekdorpies buite Kaapstad
Die jaar het skaars afgeskop en dit voel reeds asof ’n mens al weer ’n vakansie nodig het. Daarom is ’n naweekwegbreek elke nou en dan net die ding wat jy nodig het om jou te verfris en weer nuwe energie vir die res van die maand te gee. In die Wes-Kaap het ons gelukkig […]