LekkeSlaap blog
Kategorie:
Kuier om Kaapstad se kus
Wat klink lekkerder as ’n avontuur om die Kaap se kus? LekkeSlaap.co.za het ’n Kaapse draai gaan ry en vat jou saam op ons toer deur Muizenberg, St. James, Kalkbaai, Vishoek, Simonstad, Noordhoek en al die pad tot by Kaappunt. Muizenberg Muizenberg is vir die kleurvolle huisies bekend wat in rooi, groen, blou en geel […]
Wagter gaan Weskus toe: Troeteldiervriendelike Blyplekke
Dis net sand wat spat en ’n stert wat swaai,want Wagter hardloop na hartelus.Hy sny ’n lyn reguit na die baai.O, dis lekke vir ’n hond aan die Weskus! Sien jy altyd op na die hartseer afskeid wanneer jy met vakansie gaan en jou hondekinders by die huis moet los? Dis glad nie nodig nie! […]
Lekke naweekdorpies buite Durban
KwaZulu-Natal is ’n provinsie met prentjiemooi plattelandse dorpies net ’n hanetreetjie vanaf Durban se geroesemoes, en die Natalse binneland is ’n toevlugsoord vir natuurliefhebbers, avonturiers en enigiemand wat smag na stilte buite die besige stad. In hierdie blog neem ons jou op ’n virtuele toer deur die skilderagtige landskappe, oulike dorpies en ontsagwekkende natuurwonders wat […]
Farm Getaways around Gauteng
Whether you’re looking to spend some quality time together as a family with the kids, a couple in need of a tranquil escape from the city, or a group of friends wanting to get away from the city life for the weekend, a farm getaway could be just what you need! Just imagine waking up […]
Verken die Oos-Kaapse kusroete
Die Oos-Kaap het ’n merkwaardige roete wat langs die pragtige Indiese Oseaan se kuslyn kronkel. Hierdie skilderagtige kusroete bied aan reisigers ’n verskeidenheid natuurwonders, kulturele erfenis en onvergeetlike ervarings. Van besige stede tot rustige kusdorpies, die Oos-Kaapse kusroete is ’n versteekte juweel wat wag om ontdek te word. In hierdie blog gee LekkeSlaap vir jou […]
Eksotiese bestemmings in Suid-Afrika
Droom jy van ’n luilekker vakansie op ’n tropiese eiland met kristalhelder, blou water en spierwit strande so ver as wat die oog kan sien? Wat van magiese staptoere deur ’n digte reënwoud iewers in Suid-Amerika? Óf ’n avontuur oor die duine van ’n woestyn? Maar net die gedagte van paspoorte, visums en die wisselkoers […]
Lekke spaarwenke vir jou volgende vakansie
Daar is minder as ses maande oor voor die feesseisoen aanbreek en ná ’n lang jaar by die werk en skool, verdien elke kind en kraai ’n kaalvoet en stresvrye wegbreek. Vakansies hoef jou egter nie platsak te laat nie, daarom het LekkeSlaap ’n paar spaarwenke saamgestel om jou volgende vakansie so rustig en kommerloos […]
Luxury All-Inclusive Stays across South Africa
Do you feel like relaxing while the plans for your stay are already in place? Then this blog is just the tour guide you need to follow. In this blog, LekkeSlaap features a variety of stays where a bunch of amenities and perks are already included in your rates. So whether you want to dine […]