Successfully reported

LekkeSlaap blog

Kategorie:

LekkeSlaap’s Guide to a Chocoholic’s Heaven

“All you need is love. But a little chocolate now and then doesn’t hurt.”  ― Charles M. Schulz Valentine’s Day is sneaking its cupid wings around the corner and all you see is white and red decorations, teddy bears and heart-shaped chocolates everywhere you look. Few things go together like chocolate and V’Day. What exactly […]

Gesinspret en Salige Weskusdae in Dwarskersbos

As jy soggens op jou stoep aan ’n koppie boeretroos teug, die vars Weskus-briesie aan jou vel voel streel en die branders in die verte hoor druis, wéét jy jy het ’n vreedsame vakansiebestemming gevind. Maar die jongspan benodig beslis meer as rus en vrede om ’n wegbreek te geniet! Daarom deel LekkeSlaap graag dié […]

Getaways in Gorgeous Gardens

The move back to the countryside and towards a more sustainable way of living has become more and more trendy, and recently this started spilling over into the travel industry. Whether you’re on board with this trend, love gardening, food or all of the above, you’ll be glad to hear we have quite a few […]

Kom maak ’n draai by die diva van Darling!

In ’n klein Swartlanddorpie, net duskant die Kaap, lê ’n ou treinstasie in pienk, wit en blou uitgedos om jou te vermaak. Dié ou treinstasie ─ ’n perron as’t ware ─ is die tuiste van Suid-Afrika se gunsteling-tannie, met rooi lippe en grys hare. Ja, dis Darling se eie diva: Evita Bezuidenhout. Evita se Perron […]

5 Skouspelagtige Natuurverskynsels in Suid-Afrika

Soos gesien op Maroela Media. Suid-Afrika spog met soveel unieke natuurwonders wat jy dwarsdeur die jaar kan besoek. Dink maar aan die majestueuse Drakensberge, Tafelberg, die uitgestrekte vlaktes van die Karoo en die ongerepte strande aan ons asemrowende kus. Maar daar is ook soveel van ons land se natuurprag wat jy nét op ’n spesifieke tyd […]

7 Quick Romantic Weekend Escapes Under R500

We’re almost midway through January. At this stage of the game you’re likely tired of festive season family obligations and crowded beach resorts. The romantic month of February is just around the corner and provides the ideal opportunity to make time for that special someone. Yet, your finances might be so depleted that you can […]

Nie vir sissies nie: Ons laat vaar ons gemaksone in 2019!

Wat is daardie ding wat jou alter ego lankal sou doen, maar jy nog te bang was om te probeer? Daar is altyd iets wat nie in jou gemaksone pas nie, tog dagdroom jy daaroor wanneer die lewe net té eentonig raak … 2019 is die jaar: Skud jou vrese af en roep jou gemaksone […]

Dances with Wolves: Our Company’s Journey with a Pack of African Wild Dogs

When Bhele comes to, it’s his ears that prick upright first — two oversized black and tan antennas that mark the change in song filtering down from the marula trees overhead. Then his nose surveys his new surroundings. He sniffs the fresh pool of shade he is lying in, the humans who brought him here […]

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang