As jy ’n tikkie “gypsy” in jou hart het en nie van tent opslaan hou nie, is karavaankamp mos net vir jou! Ons het ’n paar oulike staanplekke op LekkeSlaap se boeke gevind waar jy bloot kan parkeer, en siedaar! Als is voor die wind. So, waarvoor wag jy? Reël sommer vandag nog jou vakansie op wiele. Kliek gerus op die foto’s om meer uit te vind!
So, kom kamp sonder ’n kopseer by dié kief karavaanparke!
***
Let asb. daarop dat daar nog opsies op LekkeSlaap is. So, besoek gerus die webtuiste, kliek op ’n provinsie, stad of area en tiek dan die ‘kampeer’-filter aan die linkerkant van die blad.