Ons weet jy wil net tuis bly as die kwik daal en die reën begin neerstort, maar as jy een van dié lekke plekkies kies, hoef jy jou nie te bekommer oor die koue monsters wat byt nie. Ons het ’n paar plekkies gaan soek met sonderlinge kaggels, bekoorlike braais en luukse baddens. Loer hier onder en bespreek sommer nou!
De Hoek Country Hotel, Magaliesburg
De Zoete Rust, Centurion
Glen Marion Gastehuis, Garsfontein
Ingeli Forest Resort, Kokstad
Mavela Game Lodge, Hluhluwe
Berghouse and Cottages, Bergville
Leobo Private Reserve, Vaalwater
Olievenfontein Private Game Reserve, Vaalwater
Shangri-La Country Hotel, Modimolle
Shamrock Arms Gaste Lodge, Waterval Boven
Stonecutters Lodge, Dullstroom
Tutwa Desert Lodge, Augrabies
Desert Dew Guest House, Victoria West
Hammelhoek Private Game Reserve, Tankwa Karoo Nasionale Park
Boubou Bed and Breakfast, Rustenburg
Kwa Maritane, Pilanesberg Nasionale Park
Thaba Kaya Lodge, Brits
Hopewell Private Wildreservaat, Nanaga
Kariega Wildsreservaat – Main Lodge, Kenton-on-Sea
JBay Zebra Lodge, Jeffreysbaai
Lavender Hill Country Estate, Bethlehem
Emoya Luxury Hotel & Spa, Groenvlei
Angala Boutique Hotel and Guest House, Paarl
At 85 on Church, Prins Albert
Summit Place Guest House, Constantia
Pak jou dik sokkies, handskoene en mussie in jou tas en bespreek sommer nou ’n plekkie langs ’n vuurtjie. Lê in ’n warm borrelbad, gooi ’n vleisie op die kole en wys winter wie is baas!
***
Hooffoto: Die profiele van A Hilltop Country Retreat, Tulbagh Hotel, Lyngrove Wyne & Gastehuis, Shayamoya Toger Fishing & Game Lodge en Lions River Country Cottages op LekkeSlaap.