Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Roete 62 akkommodasie
995 lekke plekke om te bly
Aan die hange van die Arangieskopberg in Robertson, sowat 10 minute buite die dorp op 'n grondpad, skuil 'n pragtig...
De Bergkant is 'n geskiedkundige Kaap-Hollandse huis in Prins Albert, aan die voet van die Swartberg in die Groot-K...
The Soleta Cottage @ Buffelskloof Getaway
The Soleta Cottage @ Buffelskloof Getaway is 'n rustige toevlugsoord in die natuurskoon van Buffelskloof, langs die...
Tweedal Country Cottage is 'n knus selfsorgeenheid op 'n werkende plaas in Voorbaatvallei naby Ladismith. Dit spog ...
“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte... Lees meer