Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town

Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.

Tamboerskloof, Cape Town

The Cape Milner

"Tamboerskloof has a variety of vibrant hanging out places and restuarants, great area!"

Parow, Cape Town

Smithland Guest Apartments

"Smithland is naby genoeg aan die N1 om dit toeganklik tot toerisme plekke te maak."

Cape Town

Wish U Were Here

"Die Moederstad het baie om te bied."

West Beach, Cape Town

Kumbaya House

"West Beach is Bloubergstrand at its best with restaurants and the famous mountain view right there."

Pinelands, Cape Town

Acute Cottage

"Ek het akkommodasie naby die Grote Schuur Hospitaal gesoek. Alhoewel die verkeer erg is in spitsverkeer is dit die moeite werd as jy puik akkommodasie het. "

Bellville, Cape Town

Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment

"Wij komen hier al jaren en vinden de plaats behoorlijk veilig. Vooral Tijgervally is een bezoek waard."

Strand, Cape Town

St Tropez 202

"Oorsese strande kan maar vergeet om by hierdie pragtige spierwit strand te kom. Die weer was lieflik en as die wind waai, vlieg jy 'n kite! As dit reën is die wynplase naby genoeg om lekker te gaan eet en wyn te proe! Baie lekker naby die lughawe en winkelsentrums!"

Bellville, Cape Town

Vineyards Country Home Guest Room

"Wish there was more places like Vineyards Country Home B&B."

Bellville, Cape Town

Self catering 101

"Hierdie gedeelte van Bellville is rustig en waar jy tog naby die highway is."

Strand, Cape Town

One Fine Stay

"Strand is puik vir beide verlof of ander redes."

Durbanville, Cape Town

Aurora Guest Units

"Karaktervol met geskiedenis."

Hout Bay, Cape Town

Flora Bay Resort

"Lekkerste plek in die Kaap!"

Durbanville, Cape Town

Four Palms Accommodation

"Beautiful omgewing. Sal weer daar gaan bly!"

Hout Bay, Cape Town

Flora Bay Resort

"Houtbaai rock - mal lekker vis restuarante."

West Beach, Cape Town

Casa Valencia Guesthouse

"Pragtige ligging. Die strate en strand is skoon en netjies."

Marina Da Gama, Cape Town

Waterways

"We used the accommodation to stay over as my sister in law is sick and we needed to visit her, I would not recommend it as a holiday accommodation as per say, only for short periods for business or as in my case to visit a sick relative. "

Bellville, Cape Town

Tyger-Waterfront Cascades III 304

"Beskikbaarheid tot gerieflike besighede is goed."

Strand, Cape Town

One Fine Stay

"Ken die Strand van kindsbeen af plus het familie wat daar woon, so dis nou al meer soos huis as toeris."

Durbanville, Cape Town

Villa10 on Hugo

"Uitstekend. 5 sterre vir Durbanville, vir die eetplekke, winkels en omgewing."

Strand, Cape Town

Loddeys Guest House

"There are good areas and bad areas. "

Noordhoek, Cape Town

Goose Green Lodge

"Noordhoek / Kommetjie ... toerisme juweel."

Cape Town

Hibernian Towers 1004

"Kaapstad het so 'n verskeidenheid van dinge om te sien en doen - natuur in oorvloed sowel as geskiedkundige plekke. "

Muizenberg, Cape Town

Villa D'Algarve

"Die strand is fantasties."

Hout Bay, Cape Town

Oakburn Cottage

"Heel lekker restaurantje in de haven. Vanuit Linda street rechts en aan het einde van de weg weer rechts richting de haven. Wharfside Grill Restaurant! "

Page
Page 297 - Showing 8881 to 8910

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers