Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Die dorp is pragtig skoon en versorg. Ons sal enige tyd dit aanbeveel as 'n toeriste bestemming."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Schoenmakerskop Self-catering Apartments"My hart is daar, maar my lyf is in Johannesburg."
"Daar is nie vreeslik baie om te doen nie, maar dit het ons gepas as ouer mense. Ons het gegaan om die Ironman-kompitisie te ondersteun en tussenin het ons lekker gerus."
"As jy so min as moontlik wil doen is dit die plek om heen te gaan."
"Some lovely buildings to see and visit in town but the place is a bit of a mess and the streets didn't feel very safe to me with small groups of youths hanging around the street corners."
"Graaff Reinet is ryk aan geskiedenis en het pragtige besienswaardighede in en naby die dorp. "
"Dis 'n baie mooi area by die see. 'n Lekker en rustige verandering van die druk verkeer in PE middestad. "
"Dalk bietjie ver van die toeristeplekke, maar vir ons was dit ideaal vir die besigheid wat ons moes doen. Baie naby aan groot winkelsentrums, maar ver genoeg vir lekker stilte."
Bushman's River Mouth, Eastern Cape
Makarios on the River"Vir ons 'n eerste in omgewing gewees, dit was regtig meer as wat ons verwag het en sal vir seker waar daai kant toe gaan. "
"Vir sport entoesiaste is dit naby Hobie Beach parkrun, die begin punt van die Ysterman asook Pollok Beach, die beginpunt van die jaarlikse ultra- half- en marathon. Die mooi strande bied baie geleentheid vir bird watching. "
"Graaff-Reinet is a fabulous historic town with lots to see and do in town and the surrounds."
"Droom dorpie, regte dorpie om in af te tree met die mooiste strande en vriendelikste mense."
"Dis 'n pragtige, goed onderhoude, stil woonbuurt waarvan die ligging perfek by ons reisplan gepas het."